Jong Suid-Afrikaners en kulturele (wan)praktyke: Verbreking van die stilte in onlangse prosa

Hierdie artikel ontleed die uitbeelding van jong Suid-Afrikaners wat in ’n multikulturele konteks tot volwassenheid kom en vir hulself ’n moderne identiteit bou oor die klowe tussen – en binne – verskillende kulturele stelsels. Enersyds vereenselwig hulle hul met die globale Weste, en andersyds beho...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Johan U. Jacobs
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-04-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/33
id doaj-b3b4ffcc7aa34615942c7768f9e097d8
record_format Article
spelling doaj-b3b4ffcc7aa34615942c7768f9e097d82020-11-24T22:39:52ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82372013-04-01341e1e910.4102/lit.v34i1.33371Jong Suid-Afrikaners en kulturele (wan)praktyke: Verbreking van die stilte in onlangse prosaJohan U. Jacobs0English Studies, University of KwaZulu-NatalHierdie artikel ontleed die uitbeelding van jong Suid-Afrikaners wat in ’n multikulturele konteks tot volwassenheid kom en vir hulself ’n moderne identiteit bou oor die klowe tussen – en binne – verskillende kulturele stelsels. Enersyds vereenselwig hulle hul met die globale Weste, en andersyds behoort hulle tot inheemse Afrika-kulture. Tegelykertyd besef hulle hoe hul geskaad is deur verworde kulturele gebruike. Postkoloniale teorieë oor identiteitsvorming – Said se siening van postimperialistiese kulture as hibried en heterogeen, Bhabha se ‘derde ruimte’ waar postkoloniale identiteite gevorm word deur onderhandeling en vertaling, Hall se teorie dat kulturele identiteit gebaseer is op verskille en diskontinuïteite eerder as op enersheid, De Kock se beeld van ’n ‘kulturele naat’ waar wydlopende kulture saamkom en verskille en ooreenkomste ‘saamgestik’ word, Nuttall se siening van kulturele verstrengeling en Clingman se siening van ’n oorganklike sintaksis van die self – word gebruik om te onthul hoe die vorming asook skending van jong Suid-Afrikaners deur inheemse kulturele instellings voorgestel word in hedendaagse prosa. As voorbeelde dien Adam Ashforth se boek, Madumo, oor geloof in toordery, Russell Kaschula en Gcina Mhlope se kortverhale, ‘Six teaspoons of sweetness’ en ‘Nokulunga’s wedding’, wat handel oor ukuthwala [Xhosa vroueroof] en Thando Mgqolozana se roman, A man who is not a man, oor die nagevolge van ’n verknoeide tradisionele besnyding. Die artikel voer aan dat verbeeldingryke selfrefleksie deur jongmense oor die kulture waardeur hulle gevorm – en misvorm – is, ’n blyk van die volwassewording van ’n postkoloniale en postapartheid letterkunde is.https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/33
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Johan U. Jacobs
spellingShingle Johan U. Jacobs
Jong Suid-Afrikaners en kulturele (wan)praktyke: Verbreking van die stilte in onlangse prosa
Literator
author_facet Johan U. Jacobs
author_sort Johan U. Jacobs
title Jong Suid-Afrikaners en kulturele (wan)praktyke: Verbreking van die stilte in onlangse prosa
title_short Jong Suid-Afrikaners en kulturele (wan)praktyke: Verbreking van die stilte in onlangse prosa
title_full Jong Suid-Afrikaners en kulturele (wan)praktyke: Verbreking van die stilte in onlangse prosa
title_fullStr Jong Suid-Afrikaners en kulturele (wan)praktyke: Verbreking van die stilte in onlangse prosa
title_full_unstemmed Jong Suid-Afrikaners en kulturele (wan)praktyke: Verbreking van die stilte in onlangse prosa
title_sort jong suid-afrikaners en kulturele (wan)praktyke: verbreking van die stilte in onlangse prosa
publisher AOSIS
series Literator
issn 0258-2279
2219-8237
publishDate 2013-04-01
description Hierdie artikel ontleed die uitbeelding van jong Suid-Afrikaners wat in ’n multikulturele konteks tot volwassenheid kom en vir hulself ’n moderne identiteit bou oor die klowe tussen – en binne – verskillende kulturele stelsels. Enersyds vereenselwig hulle hul met die globale Weste, en andersyds behoort hulle tot inheemse Afrika-kulture. Tegelykertyd besef hulle hoe hul geskaad is deur verworde kulturele gebruike. Postkoloniale teorieë oor identiteitsvorming – Said se siening van postimperialistiese kulture as hibried en heterogeen, Bhabha se ‘derde ruimte’ waar postkoloniale identiteite gevorm word deur onderhandeling en vertaling, Hall se teorie dat kulturele identiteit gebaseer is op verskille en diskontinuïteite eerder as op enersheid, De Kock se beeld van ’n ‘kulturele naat’ waar wydlopende kulture saamkom en verskille en ooreenkomste ‘saamgestik’ word, Nuttall se siening van kulturele verstrengeling en Clingman se siening van ’n oorganklike sintaksis van die self – word gebruik om te onthul hoe die vorming asook skending van jong Suid-Afrikaners deur inheemse kulturele instellings voorgestel word in hedendaagse prosa. As voorbeelde dien Adam Ashforth se boek, Madumo, oor geloof in toordery, Russell Kaschula en Gcina Mhlope se kortverhale, ‘Six teaspoons of sweetness’ en ‘Nokulunga’s wedding’, wat handel oor ukuthwala [Xhosa vroueroof] en Thando Mgqolozana se roman, A man who is not a man, oor die nagevolge van ’n verknoeide tradisionele besnyding. Die artikel voer aan dat verbeeldingryke selfrefleksie deur jongmense oor die kulture waardeur hulle gevorm – en misvorm – is, ’n blyk van die volwassewording van ’n postkoloniale en postapartheid letterkunde is.
url https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/33
work_keys_str_mv AT johanujacobs jongsuidafrikanersenkulturelewanpraktykeverbrekingvandiestilteinonlangseprosa
_version_ 1725707086956855296