Die groot onderneming en die toekoms van die Afrikaanse volkskultuur
Die groot sakeonderneming neem vandag ’n besonder belangrike posisie in met betrekking tot die sosio-ekonomiese omgewing waarin ons ons bevind, en alle aanduidings is daar dat dit in die toekoms nog belangriker gaan word. Sommige nyweraars is alreeds die mening toegedaan dat daar binne 50 jaar ’n po...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1970-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1334 |
Summary: | Die groot sakeonderneming neem vandag ’n besonder belangrike posisie in met betrekking tot die sosio-ekonomiese omgewing waarin ons ons bevind, en alle aanduidings is daar dat dit in die toekoms nog belangriker gaan word. Sommige nyweraars is alreeds die mening toegedaan dat daar binne 50 jaar ’n posisie sal ontwikkel waarin 700 groot sakeondernemings die wêreld se ekonomie beheer, en dr. Albert Wessels het die voorspelling gewaag dat teen die einde van die eeu, 80% van alle besighede in die Republiek van Suid-Afrika, deur minder as vyf groot sakeondernemings beheer sal word. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |