Parent-teacher contact: A problematic matter 1

Doelmatige ouer-onderwyserkontak ter wille van effektiewe skoolse opvoedende onderwys word dikwels in die wiele gery deur belemmerende faktore. So kan verouderde strukture van ouerverenigings, oningeligtheid oor gesagstrukture van relevante samelewingsverbande (i.e . die ouerhuis en die skool), o...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: W. Postma
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1987-01-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/908
id doaj-b1576b9768574c26ada41f9b66cdcd46
record_format Article
spelling doaj-b1576b9768574c26ada41f9b66cdcd462020-11-25T01:11:20ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571987-01-01521-410.4102/koers.v52i1-4.908Parent-teacher contact: A problematic matter 1W. Postma0Department of Philosophy and History of Education Potchefstroom University for Christian Higher EducationDoelmatige ouer-onderwyserkontak ter wille van effektiewe skoolse opvoedende onderwys word dikwels in die wiele gery deur belemmerende faktore. So kan verouderde strukture van ouerverenigings, oningeligtheid oor gesagstrukture van relevante samelewingsverbande (i.e . die ouerhuis en die skool), onaantreklike en koue skoolgeboue en negatiewe gesindhede van ouers en onderwysers teenoor mekaar doelmatige ouer-onderwyserkontak verhoed. Hierdie belemmerende faktore word in die artikel ge'fdentifiseer en daar word aangetoon hoe die betrokke faktore met behulp van bepaalde komponente van 'n samelewingsteoretiese model voorkom of uitgeskakel kan word.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/908
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author W. Postma
spellingShingle W. Postma
Parent-teacher contact: A problematic matter 1
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
author_facet W. Postma
author_sort W. Postma
title Parent-teacher contact: A problematic matter 1
title_short Parent-teacher contact: A problematic matter 1
title_full Parent-teacher contact: A problematic matter 1
title_fullStr Parent-teacher contact: A problematic matter 1
title_full_unstemmed Parent-teacher contact: A problematic matter 1
title_sort parent-teacher contact: a problematic matter 1
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 1987-01-01
description Doelmatige ouer-onderwyserkontak ter wille van effektiewe skoolse opvoedende onderwys word dikwels in die wiele gery deur belemmerende faktore. So kan verouderde strukture van ouerverenigings, oningeligtheid oor gesagstrukture van relevante samelewingsverbande (i.e . die ouerhuis en die skool), onaantreklike en koue skoolgeboue en negatiewe gesindhede van ouers en onderwysers teenoor mekaar doelmatige ouer-onderwyserkontak verhoed. Hierdie belemmerende faktore word in die artikel ge'fdentifiseer en daar word aangetoon hoe die betrokke faktore met behulp van bepaalde komponente van 'n samelewingsteoretiese model voorkom of uitgeskakel kan word.
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/908
work_keys_str_mv AT wpostma parentteachercontactaproblematicmatter1
_version_ 1725171582379229184