Parent-teacher contact: A problematic matter 1

Doelmatige ouer-onderwyserkontak ter wille van effektiewe skoolse opvoedende onderwys word dikwels in die wiele gery deur belemmerende faktore. So kan verouderde strukture van ouerverenigings, oningeligtheid oor gesagstrukture van relevante samelewingsverbande (i.e . die ouerhuis en die skool), o...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: W. Postma
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1987-01-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/908
Description
Summary:Doelmatige ouer-onderwyserkontak ter wille van effektiewe skoolse opvoedende onderwys word dikwels in die wiele gery deur belemmerende faktore. So kan verouderde strukture van ouerverenigings, oningeligtheid oor gesagstrukture van relevante samelewingsverbande (i.e . die ouerhuis en die skool), onaantreklike en koue skoolgeboue en negatiewe gesindhede van ouers en onderwysers teenoor mekaar doelmatige ouer-onderwyserkontak verhoed. Hierdie belemmerende faktore word in die artikel ge'fdentifiseer en daar word aangetoon hoe die betrokke faktore met behulp van bepaalde komponente van 'n samelewingsteoretiese model voorkom of uitgeskakel kan word.
ISSN:0023-270X
2304-8557