Bakteriële populasieprofiele vanaf diesel verkry by vulstasies

Mikrobiese groei kan plaasvind in opgebergde dieselbrandstof. Hierdie groei kan die latere benutting van die brandstof in voertuie en noodkragopwekkers beïnvloed deurdat dit brandstoffilters verstop. Verder kan ’n mutualistiese mikrobegemeenskap ontwikkel wat polisikliese aromatiese koolwaterstowwe...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Eduard Venter, Phumzile Sibisi, Natasha van de Haar, Adriaana Jacobs
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2016-02-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
PAH
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1359
id doaj-b11b7578bade4ef78fa35582f0e45543
record_format Article
spelling doaj-b11b7578bade4ef78fa35582f0e455432020-11-25T03:43:03ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41732016-02-0135110.4102/satnt.v35i1.13591195Bakteriële populasieprofiele vanaf diesel verkry by vulstasiesEduard Venter0Phumzile Sibisi1Natasha van de Haar2Adriaana Jacobs3Department of Botany and Plant Biotechnology, University of JohannesburgDepartment of Botany and Plant Biotechnology, University of JohannesburgDepartment of Botany and Plant Biotechnology, University of JohannesburgAgriculture Research Council, Plant Protection ResearchMikrobiese groei kan plaasvind in opgebergde dieselbrandstof. Hierdie groei kan die latere benutting van die brandstof in voertuie en noodkragopwekkers beïnvloed deurdat dit brandstoffilters verstop. Verder kan ’n mutualistiese mikrobegemeenskap ontwikkel wat polisikliese aromatiese koolwaterstowwe (<em>PAK</em>) kan afbreek tot voordeel van mekaar. Dié projek se doelstelling was om die bakteriële gemeenskapsprofiel van gestoorde diesel te bepaal deur gebruik te maak van tegnieke wat beide die kweekbare en nie-kweekbare fraksies van die populasie bestudeer. Bakterieë en totale DNS is geïsoleer vanaf diesel en bestudeer deur gebruik te maak van denatureringsgradiënt jelelektroforese (DGGE) van die 16S ribosomale DNS (rDNS). Ses bakteriële stamme, afkomstig uit twee verskillende genera (verwant aan <em>Bacillus</em> en <em>Lysinibacillus</em>), is geïsoleer en kon as suiwer kulture groei met diesel as die enigste koolstofbron. Die DGGE-profiele het aangedui dat daar ’n verdere agt genera in die diesel voorkom. Beide die tegnieke het bakterieë geïdentifiseer wat verwant is aan <em>Bacillus pumilus. Bacillus pumilus</em> was die mees dominante spesie (50%) wat vanaf die kweekbare fraksie geïsoleer is. Die isolering van bakterieë wat voorkom in kommersieel verkrygde diesel kan gebruik word om die graad van diesel afbraak tydens die berging daarvan te bepaal. Dit kan ook verder gebruik word om bioremediëring van diesel besoedeling te bewerkstellig.http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1359Bacillusdieselafbraakpolisikliese aromatiese koolwaterstowwePAHDGGE
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Eduard Venter
Phumzile Sibisi
Natasha van de Haar
Adriaana Jacobs
spellingShingle Eduard Venter
Phumzile Sibisi
Natasha van de Haar
Adriaana Jacobs
Bakteriële populasieprofiele vanaf diesel verkry by vulstasies
South African Journal of Science and Technology
Bacillus
dieselafbraak
polisikliese aromatiese koolwaterstowwe
PAH
DGGE
author_facet Eduard Venter
Phumzile Sibisi
Natasha van de Haar
Adriaana Jacobs
author_sort Eduard Venter
title Bakteriële populasieprofiele vanaf diesel verkry by vulstasies
title_short Bakteriële populasieprofiele vanaf diesel verkry by vulstasies
title_full Bakteriële populasieprofiele vanaf diesel verkry by vulstasies
title_fullStr Bakteriële populasieprofiele vanaf diesel verkry by vulstasies
title_full_unstemmed Bakteriële populasieprofiele vanaf diesel verkry by vulstasies
title_sort bakteriële populasieprofiele vanaf diesel verkry by vulstasies
publisher South African Journal of Science and Technology
series South African Journal of Science and Technology
issn 0254-3486
2222-4173
publishDate 2016-02-01
description Mikrobiese groei kan plaasvind in opgebergde dieselbrandstof. Hierdie groei kan die latere benutting van die brandstof in voertuie en noodkragopwekkers beïnvloed deurdat dit brandstoffilters verstop. Verder kan ’n mutualistiese mikrobegemeenskap ontwikkel wat polisikliese aromatiese koolwaterstowwe (<em>PAK</em>) kan afbreek tot voordeel van mekaar. Dié projek se doelstelling was om die bakteriële gemeenskapsprofiel van gestoorde diesel te bepaal deur gebruik te maak van tegnieke wat beide die kweekbare en nie-kweekbare fraksies van die populasie bestudeer. Bakterieë en totale DNS is geïsoleer vanaf diesel en bestudeer deur gebruik te maak van denatureringsgradiënt jelelektroforese (DGGE) van die 16S ribosomale DNS (rDNS). Ses bakteriële stamme, afkomstig uit twee verskillende genera (verwant aan <em>Bacillus</em> en <em>Lysinibacillus</em>), is geïsoleer en kon as suiwer kulture groei met diesel as die enigste koolstofbron. Die DGGE-profiele het aangedui dat daar ’n verdere agt genera in die diesel voorkom. Beide die tegnieke het bakterieë geïdentifiseer wat verwant is aan <em>Bacillus pumilus. Bacillus pumilus</em> was die mees dominante spesie (50%) wat vanaf die kweekbare fraksie geïsoleer is. Die isolering van bakterieë wat voorkom in kommersieel verkrygde diesel kan gebruik word om die graad van diesel afbraak tydens die berging daarvan te bepaal. Dit kan ook verder gebruik word om bioremediëring van diesel besoedeling te bewerkstellig.
topic Bacillus
dieselafbraak
polisikliese aromatiese koolwaterstowwe
PAH
DGGE
url http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1359
work_keys_str_mv AT eduardventer bakterielepopulasieprofielevanafdieselverkrybyvulstasies
AT phumzilesibisi bakterielepopulasieprofielevanafdieselverkrybyvulstasies
AT natashavandehaar bakterielepopulasieprofielevanafdieselverkrybyvulstasies
AT adriaanajacobs bakterielepopulasieprofielevanafdieselverkrybyvulstasies
_version_ 1724521604891803648