Die wysgerige konsepsie van Thomas van Aquino

Samevattend is tot dusver die volgende aangetoon: Die werklikheid vertoon volgens Thomas 'n hierargiese struktuur. Daar is verskillende grade van syn. God is die hoogste, die volheid van syn, en by die laere synsniveaus is daar steeds 'n verdere verwydering van hierdie synsvolmaaktheid...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Thomas Van Aquino
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1976-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1242
id doaj-b07232248b7a498c86e0df69589b778f
record_format Article
spelling doaj-b07232248b7a498c86e0df69589b778f2020-11-25T00:39:19ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571976-02-01413/410.4102/koers.v41i3/4.1242Die wysgerige konsepsie van Thomas van AquinoThomas Van AquinoSamevattend is tot dusver die volgende aangetoon: Die werklikheid vertoon volgens Thomas 'n hierargiese struktuur. Daar is verskillende grade van syn. God is die hoogste, die volheid van syn, en by die laere synsniveaus is daar steeds 'n verdere verwydering van hierdie synsvolmaaktheid in die rigting van absolute afwesigheid van syn. Hierdie synshiërargie is volgens die vorm-materieskema opgebou. Die materie in die hoëre synslaag word vorm vir die laere, of omgekeerd: die vorm van die laere is die materie vir die hoëre dinge. God is absoluut suiwer vorm of wet (essensie). Die vorme van die dinge is die goddelike wet (genoem exemplar, similitudo, ratio, verbum of imago ) wat deur God daarin geskape is. God druk op dié wyse sy gelykenis op kreatuur.like wyse uit. Sy absolute volmaaktheid kan alleen tot uitdrukking gebring word deur 'n veelheid en verskeidenheid van geskape dinge. God word deur Thomas die causa effiaiens en exemplaris genoem. Die verhouding tussen Skepper en geskape werklikheid is dus dié van oorsaak en gevolg. As gevolg van sy wetsidee word daar deur Thomas dus nie duidelik tussen Skepper en skepping onderskei nie, want skepping beteken volgens hom onder andere dat God iets goddeliks (die wet) in die dinge lê. Via die goddelike wet in die dinge ingeskape, is daar 'n sekere kontinuiteit tussen God en kosmos.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1242
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Thomas Van Aquino
spellingShingle Thomas Van Aquino
Die wysgerige konsepsie van Thomas van Aquino
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
author_facet Thomas Van Aquino
author_sort Thomas Van Aquino
title Die wysgerige konsepsie van Thomas van Aquino
title_short Die wysgerige konsepsie van Thomas van Aquino
title_full Die wysgerige konsepsie van Thomas van Aquino
title_fullStr Die wysgerige konsepsie van Thomas van Aquino
title_full_unstemmed Die wysgerige konsepsie van Thomas van Aquino
title_sort die wysgerige konsepsie van thomas van aquino
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 1976-02-01
description Samevattend is tot dusver die volgende aangetoon: Die werklikheid vertoon volgens Thomas 'n hierargiese struktuur. Daar is verskillende grade van syn. God is die hoogste, die volheid van syn, en by die laere synsniveaus is daar steeds 'n verdere verwydering van hierdie synsvolmaaktheid in die rigting van absolute afwesigheid van syn. Hierdie synshiërargie is volgens die vorm-materieskema opgebou. Die materie in die hoëre synslaag word vorm vir die laere, of omgekeerd: die vorm van die laere is die materie vir die hoëre dinge. God is absoluut suiwer vorm of wet (essensie). Die vorme van die dinge is die goddelike wet (genoem exemplar, similitudo, ratio, verbum of imago ) wat deur God daarin geskape is. God druk op dié wyse sy gelykenis op kreatuur.like wyse uit. Sy absolute volmaaktheid kan alleen tot uitdrukking gebring word deur 'n veelheid en verskeidenheid van geskape dinge. God word deur Thomas die causa effiaiens en exemplaris genoem. Die verhouding tussen Skepper en geskape werklikheid is dus dié van oorsaak en gevolg. As gevolg van sy wetsidee word daar deur Thomas dus nie duidelik tussen Skepper en skepping onderskei nie, want skepping beteken volgens hom onder andere dat God iets goddeliks (die wet) in die dinge lê. Via die goddelike wet in die dinge ingeskape, is daar 'n sekere kontinuiteit tussen God en kosmos.
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1242
work_keys_str_mv AT thomasvanaquino diewysgerigekonsepsievanthomasvanaquino
_version_ 1725293904531554304