Die menslike liggaam as fisiologiese eenheid*

Die menslike liggaam is ’n fisiologiese eenheid wat uit ongeveer 12 miljard sub-eenhede, die lewende selle saamgestel is. Elke individuele sel kan beskou word as ’n lewende eenheid, om dat elkeen m eeste of al die fisiologiese lewenskenm erke van die geheel soos prikkelbaarheid, geleidingsvermoë...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. J. Pretorius
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1968-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1270
id doaj-aeb7bfd216114cdebc3ed5dd53ec79d9
record_format Article
spelling doaj-aeb7bfd216114cdebc3ed5dd53ec79d92020-11-25T01:50:11ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571968-03-0136110.4102/koers.v36i1.1270Die menslike liggaam as fisiologiese eenheid*P. J. PretoriusDie menslike liggaam is ’n fisiologiese eenheid wat uit ongeveer 12 miljard sub-eenhede, die lewende selle saamgestel is. Elke individuele sel kan beskou word as ’n lewende eenheid, om dat elkeen m eeste of al die fisiologiese lewenskenm erke van die geheel soos prikkelbaarheid, geleidingsvermoë, energietransformering en voortplanting vertoon. Die eenheid van die lewende sel kom tot stand om dat talryke biochemiese en biofisiese prosesse van molekules en selorganelle en boueenhede van die sel noukeurig beheer word. Die funksies van die selle word in die weefsels en organe só gekoordineer dat ’n volgende vlak van eenheid m et wyer omvang tot stand kom. Die afsonderlike funksies van die weefsels en organe word op hul beurt w eer gekottrdineer en geïntegreer in die groter geheel van die eenheid van die liggaam, waarbinne die voortbestaan en optimale funksionering van elkeen van die lewende onderdele verseker word. Terwyl elke sel dus die voordeel van die instandhouding van die geheel as eenheid geniet, dra d it op sy beurt weer aktief by om die voortbestaan en doeltreffende funksionering van die geheel moontlik te maak.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1270
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author P. J. Pretorius
spellingShingle P. J. Pretorius
Die menslike liggaam as fisiologiese eenheid*
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
author_facet P. J. Pretorius
author_sort P. J. Pretorius
title Die menslike liggaam as fisiologiese eenheid*
title_short Die menslike liggaam as fisiologiese eenheid*
title_full Die menslike liggaam as fisiologiese eenheid*
title_fullStr Die menslike liggaam as fisiologiese eenheid*
title_full_unstemmed Die menslike liggaam as fisiologiese eenheid*
title_sort die menslike liggaam as fisiologiese eenheid*
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 1968-03-01
description Die menslike liggaam is ’n fisiologiese eenheid wat uit ongeveer 12 miljard sub-eenhede, die lewende selle saamgestel is. Elke individuele sel kan beskou word as ’n lewende eenheid, om dat elkeen m eeste of al die fisiologiese lewenskenm erke van die geheel soos prikkelbaarheid, geleidingsvermoë, energietransformering en voortplanting vertoon. Die eenheid van die lewende sel kom tot stand om dat talryke biochemiese en biofisiese prosesse van molekules en selorganelle en boueenhede van die sel noukeurig beheer word. Die funksies van die selle word in die weefsels en organe só gekoordineer dat ’n volgende vlak van eenheid m et wyer omvang tot stand kom. Die afsonderlike funksies van die weefsels en organe word op hul beurt w eer gekottrdineer en geïntegreer in die groter geheel van die eenheid van die liggaam, waarbinne die voortbestaan en optimale funksionering van elkeen van die lewende onderdele verseker word. Terwyl elke sel dus die voordeel van die instandhouding van die geheel as eenheid geniet, dra d it op sy beurt weer aktief by om die voortbestaan en doeltreffende funksionering van die geheel moontlik te maak.
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1270
work_keys_str_mv AT pjpretorius diemenslikeliggaamasfisiologieseeenheid
_version_ 1725003106948743168