Mēden diakrinomenosin Handelinge 10:20 as entscheidenden Wendepunkt-voorskrif van die Gees

Daar word meestal aanvaar dat die woord διακρινόμενοςin Handelinge 10:20 vir die betekenis ‘huiwer/twyfel’ gebruik word en dat Petrus volgens hierdie vers die opdrag kry om saam met Kornelius se mense te gaan ‘sonder om te huiwer’. In hierdie artikel word egter aangetoon dat die woord διακρινόμενοςi...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Douw G. Breed
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-11-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1046
id doaj-ad9b60ffb90c45599d0d6cf5adaf4ee4
record_format Article
spelling doaj-ad9b60ffb90c45599d0d6cf5adaf4ee42020-11-25T03:26:43ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532013-11-0147119Mēden diakrinomenosin Handelinge 10:20 as entscheidenden Wendepunkt-voorskrif van die GeesDouw G. BreedDaar word meestal aanvaar dat die woord διακρινόμενοςin Handelinge 10:20 vir die betekenis ‘huiwer/twyfel’ gebruik word en dat Petrus volgens hierdie vers die opdrag kry om saam met Kornelius se mense te gaan ‘sonder om te huiwer’. In hierdie artikel word egter aangetoon dat die woord διακρινόμενοςin die vers vir die betekenis ‘om onderskeid te tref’ gebruik word en dat die Heilige Gees met die woorde μηδὲν διακρινόμενοςaan Petrus en die Christelike Kerk ’n entscheidenden Wendepunkt[belangrike keerpunt]-voorskrif gee. Dit is ’n voorskrif wat aandui dat ’n spesifieke bedeling tot ’n einde gekom het, naamlik die bedeling waarin Israel onderskeid ten opsigte van voedsel en van mense moes tref. Die voorskrif van die Gees μηδὲνδιακρινόμενοςgee ook ’n aanduiding van ’n nuwe bedeling wat aangebreek het. In die nuwe bedeling hoef mense nie eers deel van Israel te word voordat hulle vir God aanvaarbaar is nie. Hierdie nuwe bedeling het God deur Jesus Christus en sy versoeningswerk laat aanbreek. In die nuwe bedeling is God nie meer net die God van Israel nie, maar is sy Gesalfde Here van almal en Regter oor alle mense van alle tye. In hierdie bedeling ontvang elke mens van alle volke wat in Jesus Christus glo, vergifnis in sy Naam en is almal wat in Hom glo, één.http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1046Handelinge 10:20‘huiwer/twyfel’Wendepunkt-voorskrifMēden diakrinomenos
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Douw G. Breed
spellingShingle Douw G. Breed
Mēden diakrinomenosin Handelinge 10:20 as entscheidenden Wendepunkt-voorskrif van die Gees
In die Skriflig
Handelinge 10:20
‘huiwer/twyfel’
Wendepunkt-voorskrif
Mēden diakrinomenos
author_facet Douw G. Breed
author_sort Douw G. Breed
title Mēden diakrinomenosin Handelinge 10:20 as entscheidenden Wendepunkt-voorskrif van die Gees
title_short Mēden diakrinomenosin Handelinge 10:20 as entscheidenden Wendepunkt-voorskrif van die Gees
title_full Mēden diakrinomenosin Handelinge 10:20 as entscheidenden Wendepunkt-voorskrif van die Gees
title_fullStr Mēden diakrinomenosin Handelinge 10:20 as entscheidenden Wendepunkt-voorskrif van die Gees
title_full_unstemmed Mēden diakrinomenosin Handelinge 10:20 as entscheidenden Wendepunkt-voorskrif van die Gees
title_sort mēden diakrinomenosin handelinge 10:20 as entscheidenden wendepunkt-voorskrif van die gees
publisher AOSIS
series In die Skriflig
issn 1018-6441
2305-0853
publishDate 2013-11-01
description Daar word meestal aanvaar dat die woord διακρινόμενοςin Handelinge 10:20 vir die betekenis ‘huiwer/twyfel’ gebruik word en dat Petrus volgens hierdie vers die opdrag kry om saam met Kornelius se mense te gaan ‘sonder om te huiwer’. In hierdie artikel word egter aangetoon dat die woord διακρινόμενοςin die vers vir die betekenis ‘om onderskeid te tref’ gebruik word en dat die Heilige Gees met die woorde μηδὲν διακρινόμενοςaan Petrus en die Christelike Kerk ’n entscheidenden Wendepunkt[belangrike keerpunt]-voorskrif gee. Dit is ’n voorskrif wat aandui dat ’n spesifieke bedeling tot ’n einde gekom het, naamlik die bedeling waarin Israel onderskeid ten opsigte van voedsel en van mense moes tref. Die voorskrif van die Gees μηδὲνδιακρινόμενοςgee ook ’n aanduiding van ’n nuwe bedeling wat aangebreek het. In die nuwe bedeling hoef mense nie eers deel van Israel te word voordat hulle vir God aanvaarbaar is nie. Hierdie nuwe bedeling het God deur Jesus Christus en sy versoeningswerk laat aanbreek. In die nuwe bedeling is God nie meer net die God van Israel nie, maar is sy Gesalfde Here van almal en Regter oor alle mense van alle tye. In hierdie bedeling ontvang elke mens van alle volke wat in Jesus Christus glo, vergifnis in sy Naam en is almal wat in Hom glo, één.
topic Handelinge 10:20
‘huiwer/twyfel’
Wendepunkt-voorskrif
Mēden diakrinomenos
url http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1046
work_keys_str_mv AT douwgbreed medendiakrinomenosinhandelinge1020asentscheidendenwendepunktvoorskrifvandiegees
_version_ 1724590986259070976