’n Poreuse ThO<sub>2</sub>-ryke glaskeramiek
Die vervanging van SiO<sub>2</sub> met ThO<sub>2</sub> in die ternêre Na<sub>2</sub>O-B<sub>2</sub>O<sub>3</sub>-SiO<sub>2</sub>-sisteem het glassoorte gelewer wat deur geskikte hittebehandeling ’n faseskeiding in ten minste twe...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1986-03-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/974 |
Summary: | Die vervanging van SiO<sub>2</sub> met ThO<sub>2</sub> in die ternêre Na<sub>2</sub>O-B<sub>2</sub>O<sub>3</sub>-SiO<sub>2</sub>-sisteem het glassoorte gelewer wat deur geskikte hittebehandeling ’n faseskeiding in ten minste twee fases ondergaan. Die optosbare natriumboraatverrykte fase kan uitgeloog word om ’n poreuse ThO<sub>2</sub>-ryke raamwerk agter te laat wat digter gesinter kan word. |
---|---|
ISSN: | 0254-3486 2222-4173 |