Die metodologiese verband tussen die ekonomie en enkele ander sosiale wetenskappe
Nieteenstaande die feit dat die ekonomie op ’n gevorderde vlak in sy ontwikkelingsproses verkeer, is daar nog sekere metodologiese aspekte waaroor veel gediskusseer word en waaroor daar nog geensins eenstemmigheid bereik is nie. Hierdie aspekte val in drie kategorieë uiteen, naamlik, eerstens die so...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1969-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1310 |
Summary: | Nieteenstaande die feit dat die ekonomie op ’n gevorderde vlak in sy ontwikkelingsproses verkeer, is daar nog sekere metodologiese aspekte waaroor veel gediskusseer word en waaroor daar nog geensins eenstemmigheid bereik is nie. Hierdie aspekte val in drie kategorieë uiteen, naamlik, eerstens die sogenaamde algemene „vergissings”, tweedens die verband van die ekonomie met ander sosiale wetenskappe en derdens die suiwer wetenskapiike of positiewe versus die Christelik- normatiewe siening van die aard en omvang van die ekonomie. Die tweede en derde groepe oorvleuel egter tot ’n mate terwyl die implikasies van die eerste kategorie deurwerk na die tweede en derde kategorieë. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |