Die rykdom van die Suid-Afrikaanse bodem

Ek is gevra om u binne die kort bestek van veertig minute toe te spreek oor die rykdom van die Suid-Afrikaanse bodern. Die vraag is non eerstens wat ’n mens onder rykdom van liodeni moet verstaan. Volgens die woordeboek beteken rykdom ook welstand of vermoë. Volgens Schumann en andere (1957, 2–3 43...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P.B. Ackermann
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1963-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1456
Description
Summary:Ek is gevra om u binne die kort bestek van veertig minute toe te spreek oor die rykdom van die Suid-Afrikaanse bodern. Die vraag is non eerstens wat ’n mens onder rykdom van liodeni moet verstaan. Volgens die woordeboek beteken rykdom ook welstand of vermoë. Volgens Schumann en andere (1957, 2–3 43 en 51) word rykdom bepaal deur die produksie van kapitaalgoedere en die vermeerdering van kapitaalbates. Elke land se produksiestelsel word beïnvloed deur die aan- of afwesigheid van natuurlike hulpbronne en, aangesien hierdie produksiemiddele gewoonlik van beperkte omvang is. is dit by enige produksie-onderneming essensieel dat die produksie so doeltreffend of ekonomies moontlik gemaak moet word.
ISSN:0023-270X
2304-8557