Eriophyid-myte (<i>Acari: Eriophyoidea: Eriophyidae<i/>) as moontlike beheeragente van ongewenste uitheemse plante in Suid-Afrika
Eriophyid-myte kom waarskynlik op die meeste hoër plante voor en is oor die algemeen baie gasheerspesifiek. Sommiges is skadelik genoeg om oorweeg te word vir biologiese beheerprogramme teen ongewenste plante. Algemene belangstelling in die gebruik van eriophyids vir onkruidbeheer het onlangs onts...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1996-07-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/641 |
id |
doaj-a646315039114f7f8015bda1cd5eada6 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-a646315039114f7f8015bda1cd5eada62020-11-25T04:04:35ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41731996-07-011539910810.4102/satnt.v15i3.641546Eriophyid-myte (<i>Acari: Eriophyoidea: Eriophyidae<i/>) as moontlike beheeragente van ongewenste uitheemse plante in Suid-AfrikaC. CraemerEriophyid-myte kom waarskynlik op die meeste hoër plante voor en is oor die algemeen baie gasheerspesifiek. Sommiges is skadelik genoeg om oorweeg te word vir biologiese beheerprogramme teen ongewenste plante. Algemene belangstelling in die gebruik van eriophyids vir onkruidbeheer het onlangs ontstaan en vyf spesies is reeds, meestal suksesvol, gebruik vir onkruidbeheer in ander lande. Eriophyid-myte is nog nie as onkruidbeheeragente in Suid-Afrika benut nie. Sewentien spesies wat simptome veroorsaak wat moontlik nuttig kan wees vir die beheer van 12 plantspesies, wat as onkruide in Suid-Afrika beskou word, word gelys en bespreek. Die onkruide is:<em> Acacia saligna</em> (Port Jackson), <em>Acroptilon repens</em> (Russiese dissel), <em>Cardaria draba</em> (peperbos cardaria), <em>Chromolaena odorata</em> (paraffienbos). <em>Convolvulus arvensis</em> (akkerwinde), <em>Cuscuta epithymum</em> (dodder), <em>Hypericum perforatum</em> (St. Janskruid), <em>Lantana camara</em> (lantana), <em>Melia azedarach</em> (sering), <em>Opuntia inermis</em> (doringturksvy), <em>Solanum elaeagnifolium</em> (satansbos), <em>S. mauritianum</em> (luisboom) en<em> Spartium junceum</em> (Spaanse besem). Sommige van hierdie eriophyid-spesies kan moontlik suksesvol as onkruidbeheeragente in Suid-Afrika gebruik word en derhalwe is verdere navorsing in hierdie verband geregverdig.http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/641 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
C. Craemer |
spellingShingle |
C. Craemer Eriophyid-myte (<i>Acari: Eriophyoidea: Eriophyidae<i/>) as moontlike beheeragente van ongewenste uitheemse plante in Suid-Afrika South African Journal of Science and Technology |
author_facet |
C. Craemer |
author_sort |
C. Craemer |
title |
Eriophyid-myte (<i>Acari: Eriophyoidea: Eriophyidae<i/>) as moontlike beheeragente van ongewenste uitheemse plante in Suid-Afrika |
title_short |
Eriophyid-myte (<i>Acari: Eriophyoidea: Eriophyidae<i/>) as moontlike beheeragente van ongewenste uitheemse plante in Suid-Afrika |
title_full |
Eriophyid-myte (<i>Acari: Eriophyoidea: Eriophyidae<i/>) as moontlike beheeragente van ongewenste uitheemse plante in Suid-Afrika |
title_fullStr |
Eriophyid-myte (<i>Acari: Eriophyoidea: Eriophyidae<i/>) as moontlike beheeragente van ongewenste uitheemse plante in Suid-Afrika |
title_full_unstemmed |
Eriophyid-myte (<i>Acari: Eriophyoidea: Eriophyidae<i/>) as moontlike beheeragente van ongewenste uitheemse plante in Suid-Afrika |
title_sort |
eriophyid-myte (<i>acari: eriophyoidea: eriophyidae<i/>) as moontlike beheeragente van ongewenste uitheemse plante in suid-afrika |
publisher |
South African Journal of Science and Technology |
series |
South African Journal of Science and Technology |
issn |
0254-3486 2222-4173 |
publishDate |
1996-07-01 |
description |
Eriophyid-myte kom waarskynlik op die meeste hoër plante voor en is oor die algemeen baie gasheerspesifiek. Sommiges is skadelik genoeg om oorweeg te word vir biologiese beheerprogramme teen ongewenste plante. Algemene belangstelling in die gebruik van eriophyids vir onkruidbeheer het onlangs ontstaan en vyf spesies is reeds, meestal suksesvol, gebruik vir onkruidbeheer in ander lande. Eriophyid-myte is nog nie as onkruidbeheeragente in Suid-Afrika benut nie. Sewentien spesies wat simptome veroorsaak wat moontlik nuttig kan wees vir die beheer van 12 plantspesies, wat as onkruide in Suid-Afrika beskou word, word gelys en bespreek. Die onkruide is:<em> Acacia saligna</em> (Port Jackson), <em>Acroptilon repens</em> (Russiese dissel), <em>Cardaria draba</em> (peperbos cardaria), <em>Chromolaena odorata</em> (paraffienbos). <em>Convolvulus arvensis</em> (akkerwinde), <em>Cuscuta epithymum</em> (dodder), <em>Hypericum perforatum</em> (St. Janskruid), <em>Lantana camara</em> (lantana), <em>Melia azedarach</em> (sering), <em>Opuntia inermis</em> (doringturksvy), <em>Solanum elaeagnifolium</em> (satansbos), <em>S. mauritianum</em> (luisboom) en<em> Spartium junceum</em> (Spaanse besem). Sommige van hierdie eriophyid-spesies kan moontlik suksesvol as onkruidbeheeragente in Suid-Afrika gebruik word en derhalwe is verdere navorsing in hierdie verband geregverdig. |
url |
http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/641 |
work_keys_str_mv |
AT ccraemer eriophyidmyteiacarieriophyoideaeriophyidaeiasmoontlikebeheeragentevanongewensteuitheemseplanteinsuidafrika |
_version_ |
1724435968852754432 |