L. J. du Plessis — ’n kort lewenskets
Lodewicus Johannes du Plessis is op 10 Februarie 1897 te Burgersdorp gebore, waar sy vader hoogleraar aan die Literariesc Afdeling van die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk was. Nadat hy aan die Vrye Christelike Skool van Burgersdorp en die openbare skool van Reddersburg skoolopleiding...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1981-02-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1080 |
id |
doaj-a629cd23780f450c9e8f3efdc5eb4d61 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-a629cd23780f450c9e8f3efdc5eb4d612020-11-25T02:21:30ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571981-02-0146110.4102/koers.v46i1.1080L. J. du Plessis — ’n kort lewensketsP. J. J. S. Potgieter0Departement Staatsleer, P.U. vir C.H.O.Lodewicus Johannes du Plessis is op 10 Februarie 1897 te Burgersdorp gebore, waar sy vader hoogleraar aan die Literariesc Afdeling van die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk was. Nadat hy aan die Vrye Christelike Skool van Burgersdorp en die openbare skool van Reddersburg skoolopleiding ontvang het, het hy in 1912 op Potchefstroom in die Matrikulasie-eksamen geslaag, waarheen die Teologiese Skool intussen verhuis het. In die B A -eksamen het hy in 1916 geslaag, en hy verwerf die honneursgraad in klassieke Tale die volgende jaar aan die Transvaalse Universiteitskollege. Aan die begin van 1918 is hy aangestel as lektor in die Klassieke aan die Literariese Departem ent van die Teologiese Skool - alles dus op besonder jeugdige leeftyd.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1080 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
P. J. J. S. Potgieter |
spellingShingle |
P. J. J. S. Potgieter L. J. du Plessis — ’n kort lewenskets Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
author_facet |
P. J. J. S. Potgieter |
author_sort |
P. J. J. S. Potgieter |
title |
L. J. du Plessis — ’n kort lewenskets |
title_short |
L. J. du Plessis — ’n kort lewenskets |
title_full |
L. J. du Plessis — ’n kort lewenskets |
title_fullStr |
L. J. du Plessis — ’n kort lewenskets |
title_full_unstemmed |
L. J. du Plessis — ’n kort lewenskets |
title_sort |
l. j. du plessis — ’n kort lewenskets |
publisher |
Scriber Editorial Systems |
series |
Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
issn |
0023-270X 2304-8557 |
publishDate |
1981-02-01 |
description |
Lodewicus Johannes du Plessis is op 10 Februarie 1897 te Burgersdorp gebore, waar sy vader hoogleraar aan die Literariesc Afdeling van die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk was. Nadat hy aan die Vrye Christelike Skool van Burgersdorp en die openbare skool van Reddersburg skoolopleiding ontvang het, het hy in 1912 op Potchefstroom in die Matrikulasie-eksamen geslaag, waarheen die Teologiese Skool intussen verhuis het. In die B A -eksamen het hy in 1916 geslaag, en hy verwerf die honneursgraad in klassieke Tale die volgende jaar aan die Transvaalse Universiteitskollege. Aan die begin van 1918 is hy aangestel as lektor in die Klassieke aan die Literariese Departem ent van die Teologiese Skool - alles dus op besonder jeugdige leeftyd. |
url |
https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1080 |
work_keys_str_mv |
AT pjjspotgieter ljduplessisnkortlewenskets |
_version_ |
1724865737072312320 |