Kritiese geletterdheid: Die ontmoeting tussen die Westerse sekularisme en Islamitiese spiritualiteit in geselekteerde romans vir jong volwasseness – 'n benadering

Hierdie artikel het ten doel om aan te toon dat die geselekteerde romans vir jong volwassenes potensieel kragtige ruimtes kan wees vir die skep van ’n bewustheid en beter begrip van Moslems, Islam, en veral van die dra van sluiers en kopdoeke. Kritiese geletterdheid as ’n metodologie word gebruik om...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Salome Romylos
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2016-11-01
Series:Literator
Subjects:
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1260

Similar Items