Salve et iterum salve
Dit is vir die Rcdaksie ’n besondere voorreg om met hierdie uitgawe dank cn waardering te betuig aan 'n fiere eksponent van die wysbegeerte op Calvinistiese grondslag. Die feit dat prof. Stoker een van die oorspronklike oprigters en vir drie jaar lank hoofredakteur van hierdie blad was plaa...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1964-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1418 |
id |
doaj-a33885a6827b49b6a5d051411e03d6f5 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-a33885a6827b49b6a5d051411e03d6f52020-11-25T02:00:26ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571964-03-01325/610.4102/koers.v32i5/6.1418Salve et iterum salveW. N. CoetzeeDit is vir die Rcdaksie ’n besondere voorreg om met hierdie uitgawe dank cn waardering te betuig aan 'n fiere eksponent van die wysbegeerte op Calvinistiese grondslag. Die feit dat prof. Stoker een van die oorspronklike oprigters en vir drie jaar lank hoofredakteur van hierdie blad was plaas hom nog verder in ’n besondere posisie van eer. In akademiese kringe is daar nog hoë verwagtings van prof. Stoker: die verdere uitbouing van sy besondere stempel op die Christelike vvysgerige denke bly 'n dringende noodsaaklikheid. In ons dank is daar dus nie die weemoed van finale afskeid nie: volgens prof. Stoker se eie woorde is hierdie m aar 'n caesura (onderbrekings- of ruspunt in die versreël) soos ook vorige caesurae in sy lewe. Ons addendum hierby is: gewoonlik kom die skoonste deel en hoogtepunt van ’n versreël na die hoofcaesura!https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1418 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
W. N. Coetzee |
spellingShingle |
W. N. Coetzee Salve et iterum salve Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
author_facet |
W. N. Coetzee |
author_sort |
W. N. Coetzee |
title |
Salve et iterum salve |
title_short |
Salve et iterum salve |
title_full |
Salve et iterum salve |
title_fullStr |
Salve et iterum salve |
title_full_unstemmed |
Salve et iterum salve |
title_sort |
salve et iterum salve |
publisher |
Scriber Editorial Systems |
series |
Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
issn |
0023-270X 2304-8557 |
publishDate |
1964-03-01 |
description |
Dit is vir die Rcdaksie ’n besondere voorreg om met hierdie uitgawe dank cn waardering te betuig aan 'n fiere eksponent van die wysbegeerte op Calvinistiese grondslag. Die feit dat prof. Stoker een van die oorspronklike oprigters en vir drie jaar lank hoofredakteur van hierdie blad was plaas hom nog verder in ’n besondere posisie van eer. In akademiese kringe is daar nog hoë verwagtings van prof. Stoker: die verdere uitbouing van sy besondere stempel op die Christelike vvysgerige denke bly 'n dringende noodsaaklikheid. In ons dank is daar dus nie die weemoed van finale afskeid nie: volgens prof. Stoker se eie woorde is hierdie m aar 'n caesura (onderbrekings- of ruspunt in die versreël) soos ook vorige caesurae in sy lewe. Ons addendum hierby is: gewoonlik kom die skoonste deel en hoogtepunt van ’n versreël na die hoofcaesura! |
url |
https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1418 |
work_keys_str_mv |
AT wncoetzee salveetiterumsalve |
_version_ |
1724960612390273024 |