Geskrewe en gesproke Afrikaanse sintaktiese vermoëns van hardhorende kinders

Die doel van hierdie ondersoek is om 'n moontlike verband tussen ekspressiewe geskrewe en gesproke sintaktiese vermoëns van gehoorgestremdes te ondersoek. Vyf Afrikaanssprekende gehoorgestremde proefpersone is gebruik. In die evaluering van sintaktiese vermoens is daar gekyk na die gebruik van...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Enid Slabber, René Hugo, Brenda Louw
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1987-12-01
Series:South African Journal of Communication Disorders
Online Access:https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/314
id doaj-a2f48a7c418d4162843b3301cf537bdd
record_format Article
spelling doaj-a2f48a7c418d4162843b3301cf537bdd2020-11-25T01:32:14ZengAOSISSouth African Journal of Communication Disorders0379-80462225-47651987-12-0134110.4102/sajcd.v34i1.314217Geskrewe en gesproke Afrikaanse sintaktiese vermoëns van hardhorende kindersEnid Slabber0René Hugo1Brenda Louw2Department of Speech Pathology and Audiology, University of PretoriaDepartment of Speech Pathology and Audiology, University of PretoriaDepartment of Speech Pathology and Audiology, University of PretoriaDie doel van hierdie ondersoek is om 'n moontlike verband tussen ekspressiewe geskrewe en gesproke sintaktiese vermoëns van gehoorgestremdes te ondersoek. Vyf Afrikaanssprekende gehoorgestremde proefpersone is gebruik. In die evaluering van sintaktiese vermoens is daar gekyk na die gebruik van 7 sinstrukture asook na woordvolgorde. Uit die resultate blyk dit dat meer komplekse sinstrukture tydens die proefpersone se gesproke as geskrewe taal voorgekom het. Die persentasie korrekte sinstrukture wat gebruik is, is egter groter in geskrewe as in gesproke taal, alhoewel die persentasie nogtans betreklik laag is. Meer woordvolgordefoute is tydens geskrewe as gesproke taal gemaak. In die gebruik van die geëvalueerde sinstrukture het daar egter meer woordvolgordefoute in gesproke as geskrewe taal voorgekom.  Die gevolgtrekking is bereik dat daar wel 'n verband tussen die gehoorgestremde proefpersone se geskrewe en gesproke sintaktiese taalvermoëns is, maar heelwat verskille het ook voorgekom. Navorsing op hierdie gebied lê egter nog braak, en die huidige studie kan as vertrekpunt dien vir verdere navorsing.https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/314
collection DOAJ
language English
format Article
sources DOAJ
author Enid Slabber
René Hugo
Brenda Louw
spellingShingle Enid Slabber
René Hugo
Brenda Louw
Geskrewe en gesproke Afrikaanse sintaktiese vermoëns van hardhorende kinders
South African Journal of Communication Disorders
author_facet Enid Slabber
René Hugo
Brenda Louw
author_sort Enid Slabber
title Geskrewe en gesproke Afrikaanse sintaktiese vermoëns van hardhorende kinders
title_short Geskrewe en gesproke Afrikaanse sintaktiese vermoëns van hardhorende kinders
title_full Geskrewe en gesproke Afrikaanse sintaktiese vermoëns van hardhorende kinders
title_fullStr Geskrewe en gesproke Afrikaanse sintaktiese vermoëns van hardhorende kinders
title_full_unstemmed Geskrewe en gesproke Afrikaanse sintaktiese vermoëns van hardhorende kinders
title_sort geskrewe en gesproke afrikaanse sintaktiese vermoëns van hardhorende kinders
publisher AOSIS
series South African Journal of Communication Disorders
issn 0379-8046
2225-4765
publishDate 1987-12-01
description Die doel van hierdie ondersoek is om 'n moontlike verband tussen ekspressiewe geskrewe en gesproke sintaktiese vermoëns van gehoorgestremdes te ondersoek. Vyf Afrikaanssprekende gehoorgestremde proefpersone is gebruik. In die evaluering van sintaktiese vermoens is daar gekyk na die gebruik van 7 sinstrukture asook na woordvolgorde. Uit die resultate blyk dit dat meer komplekse sinstrukture tydens die proefpersone se gesproke as geskrewe taal voorgekom het. Die persentasie korrekte sinstrukture wat gebruik is, is egter groter in geskrewe as in gesproke taal, alhoewel die persentasie nogtans betreklik laag is. Meer woordvolgordefoute is tydens geskrewe as gesproke taal gemaak. In die gebruik van die geëvalueerde sinstrukture het daar egter meer woordvolgordefoute in gesproke as geskrewe taal voorgekom.  Die gevolgtrekking is bereik dat daar wel 'n verband tussen die gehoorgestremde proefpersone se geskrewe en gesproke sintaktiese taalvermoëns is, maar heelwat verskille het ook voorgekom. Navorsing op hierdie gebied lê egter nog braak, en die huidige studie kan as vertrekpunt dien vir verdere navorsing.
url https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/314
work_keys_str_mv AT enidslabber geskreweengesprokeafrikaansesintaktiesevermoensvanhardhorendekinders
AT renehugo geskreweengesprokeafrikaansesintaktiesevermoensvanhardhorendekinders
AT brendalouw geskreweengesprokeafrikaansesintaktiesevermoensvanhardhorendekinders
_version_ 1725082422004940800