Op die grens van vakwetenskap en filosofie
Die begrip “grens” soos dit voorkom in die titel is vir meerdere uitleg vatbaar. Eerstens sou dit kon dui op ’n onoorskreibare punt tussen die filosofie en die vakwetenskappe, so iets soos ’n grenspaal of baken, met ander woorde ’n punt van waterdigte skeiding tussen die domein van die filosofie...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1976-02-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1235 |
Summary: | Die begrip “grens” soos dit voorkom in die titel is vir meerdere uitleg vatbaar. Eerstens sou dit kon dui op ’n onoorskreibare punt tussen die filosofie en die vakwetenskappe, so iets soos ’n grenspaal of baken, met ander woorde ’n punt van waterdigte skeiding tussen die domein van die filosofie en die vakwetenskappe. As ’n mens soms die dramatiese grensgevegte tussen die filo sofie en die vakwetenskappe in die wetenskaplike literatuur beskou1) dan blyk dit kennelik noodsaaklik te wees om wel sodanige grens te stel, veral ten einde die gevaar van weten skaplike terrorisme van die een of die ander kant die hoof te bied. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |