Enkele gesigspunte met betrekking tot die Nuwe vertaling van die N.T. eksegeties benader

Op wetenskaplike gebied het kommentaar oor die nuwe vertaling van die N.T. nog agterweë gebly. Dit kan sekerlik daaraan toegeskrywe word dat bestudering daarvan, veral op eksegetiese vlak, lanksamerhand geskied en geleidelik, selfs oor jare, na vore sal kom. In die lig hiervan sal dit dan ook nog la...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. V. V. du Plessis
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1981-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/736
Description
Summary:Op wetenskaplike gebied het kommentaar oor die nuwe vertaling van die N.T. nog agterweë gebly. Dit kan sekerlik daaraan toegeskrywe word dat bestudering daarvan, veral op eksegetiese vlak, lanksamerhand geskied en geleidelik, selfs oor jare, na vore sal kom. In die lig hiervan sal dit dan ook nog lank duur alvorens ’n indringende waardebepaling daarvan gemaak kan word. Dit kan dus die moeite loon om reedsal met wat tot dusver nagevors is, ’n diskussie te begin oor die pro’s en con’s van die nuwe vertaling.
ISSN:1018-6441
2305-0853