Man's impact on the environment

Die mens se verhouding tot sy omgewing nader in baie dele van die wéreld 'n kritieke stadium, want die veranderinge wat plaasvind, kan onomkeerbaar wees en onvoorsiene, verreikende gevolge hé. Baie van hierdie omgewingsversteurings begunstig die korttermynvermeerdering van mensgetalle, maar...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. A.J. Ryke
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1987-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/916
id doaj-9e9dd754d2954d419f2089ef7eb01527
record_format Article
spelling doaj-9e9dd754d2954d419f2089ef7eb015272020-11-24T21:55:32ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571987-03-01521-410.4102/koers.v52i1-4.916Man's impact on the environmentP. A.J. Ryke0Bureau for Research, PU for CHEDie mens se verhouding tot sy omgewing nader in baie dele van die wéreld 'n kritieke stadium, want die veranderinge wat plaasvind, kan onomkeerbaar wees en onvoorsiene, verreikende gevolge hé. Baie van hierdie omgewingsversteurings begunstig die korttermynvermeerdering van mensgetalle, maar dit het langtermynnadele ten opsigte van oorlewing. Hoe meer gesofistikeerd die landbou word, hoe groter is die versteuring van natuurlike ekostelsels en hoe groter is die persentasie van die energievloei binne die stelsel wat vir menslike gebruik ingespan word. Nieteenstaande die sogenaamde Groen Revolusie is die per capita produksie van grane in die Derde Wêreld tans onderkant die vlak wat dit 25 jaar gelede was. Gronderosie speel ook 'n belangrike negatiewe rol in verskillende dele van die wêreld en die toenemende gebruik van kunsmis het 'n nadelige effek op grondchemie.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/916
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author P. A.J. Ryke
spellingShingle P. A.J. Ryke
Man's impact on the environment
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
author_facet P. A.J. Ryke
author_sort P. A.J. Ryke
title Man's impact on the environment
title_short Man's impact on the environment
title_full Man's impact on the environment
title_fullStr Man's impact on the environment
title_full_unstemmed Man's impact on the environment
title_sort man's impact on the environment
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 1987-03-01
description Die mens se verhouding tot sy omgewing nader in baie dele van die wéreld 'n kritieke stadium, want die veranderinge wat plaasvind, kan onomkeerbaar wees en onvoorsiene, verreikende gevolge hé. Baie van hierdie omgewingsversteurings begunstig die korttermynvermeerdering van mensgetalle, maar dit het langtermynnadele ten opsigte van oorlewing. Hoe meer gesofistikeerd die landbou word, hoe groter is die versteuring van natuurlike ekostelsels en hoe groter is die persentasie van die energievloei binne die stelsel wat vir menslike gebruik ingespan word. Nieteenstaande die sogenaamde Groen Revolusie is die per capita produksie van grane in die Derde Wêreld tans onderkant die vlak wat dit 25 jaar gelede was. Gronderosie speel ook 'n belangrike negatiewe rol in verskillende dele van die wêreld en die toenemende gebruik van kunsmis het 'n nadelige effek op grondchemie.
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/916
work_keys_str_mv AT pajryke mansimpactontheenvironment
_version_ 1725862061254115328