Hendrik de Cock en Art. 29 NGB (2)

Dijk stel dat Hendrik de Cock hom van die Hervormde instituut afgeskei het en dit ‘valse kerk’ genoem het. Die werklikheid is egter anders. De Cock het hom nie net van die instituut, die organisasie, die sinode afgeskei nie, maar van die Hervormde Kerk as sodanig en dit ‘valse kerk’ genoem, hoew...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: C. v. d. Waal
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1979-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/784