Die portugese bydrae tot die afrikaanse woordeskat: Enkele probleme.

Die teenwoordigheid van Portugese woorde in Afrikaans is toe te skryf aan die verspreiding van die Portugese taal in die wêreld. Aangesien hierdie verspreiding maar net ’n aspek van die totale Portugese koloniale gebiedsuitbreiding is, sal dit nodig wees, ten einde bogenoemde taalfenomeen te ver...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: L. A. de V Leal
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1976-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1236
Description
Summary:Die teenwoordigheid van Portugese woorde in Afrikaans is toe te skryf aan die verspreiding van die Portugese taal in die wêreld. Aangesien hierdie verspreiding maar net ’n aspek van die totale Portugese koloniale gebiedsuitbreiding is, sal dit nodig wees, ten einde bogenoemde taalfenomeen te verstaan, dat ons vir ’n oomblik na die politieke geskiedenis van Portu­ gal in hierdie tydperk lyk.
ISSN:0023-270X
2304-8557