Christelik-nasionaal: Die spoor van die Calvinisme in Suid-Afrika
Die Calvinisme het ’n beslissende invloed die afgelope drie honderd jaar op Suid-Afrika gehad1) - nie net op kerklik-teologiese gebied nie maar op alle fasette van die lewe. Hoe groot presies die invloed was en is, is moeilik om vas te stel, aangesien ons hier nie met iets te make het wat geweeg, ge...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1978-02-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1158 |
Summary: | Die Calvinisme het ’n beslissende invloed die afgelope drie honderd jaar op Suid-Afrika gehad1) - nie net op kerklik-teologiese gebied nie maar op alle fasette van die lewe. Hoe groot presies die invloed was en is, is moeilik om vas te stel, aangesien ons hier nie met iets te make het wat geweeg, gemeet of getel kan word nie. Daar kan egter met sekerheid gesê word dat Suid- Afrika vandag baie anders sou gelyk het as dit nie was vir die Calvinistiese suurdeeg wat dwarsdeur sy geskiedenis heilsaam ingewerk het nie. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |