Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. Deel III

Met die ontwikkeling van effektiewer medies-genetiese metodes van behandeling (vgl. Deel II) sal — so word daar gemeen — die latente eugenetiese doelstellings en ideale van weleer tans eerder verwesenlik kan word. Die na-oorlogse ontplooiing van eugenetika soos veral gedokumenteer tydens die CIBA-Si...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H.W. Hitzeroth
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1975-01-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/830
id doaj-9d4d4f380f164dc29b7930010af45d02
record_format Article
spelling doaj-9d4d4f380f164dc29b7930010af45d022020-11-25T01:25:19ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571975-01-0140310.4102/koers.v40i3.830Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. Deel IIIH.W. Hitzeroth0Afrika-InstituutMet die ontwikkeling van effektiewer medies-genetiese metodes van behandeling (vgl. Deel II) sal — so word daar gemeen — die latente eugenetiese doelstellings en ideale van weleer tans eerder verwesenlik kan word. Die na-oorlogse ontplooiing van eugenetika soos veral gedokumenteer tydens die CIBA-Simposium (1962) in Londen het dan ook baie opspraak verwek. Die grondslag wat daar gelê is, was grootliks rigtinggewend vir alle daaropvolgende besprekings van eugenetika. By die toekomstige verwesenlik wesenliking van eugenetiese ideale, moet hoofsaaklik twee uiteenlopende terreine onderskei word, nl. eugenetika in die streng sin van die woord en eufenika. Eersgenoemde is toegespits op ’n egte en oorerfbare verbetering van die genetiese sam estelling van die mens, d.w.s. ook van sy kiemselle, terwyl laasgenoemde toegespits is op die fenotiese kompensasie van liggaamlike gebreke. Albei benaderings word dikwels in ’n wye sin as “eugenetika” saam groepeer en ook aanvullend tot mekaar gepropageer.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/830
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author H.W. Hitzeroth
spellingShingle H.W. Hitzeroth
Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. Deel III
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
author_facet H.W. Hitzeroth
author_sort H.W. Hitzeroth
title Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. Deel III
title_short Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. Deel III
title_full Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. Deel III
title_fullStr Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. Deel III
title_full_unstemmed Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. Deel III
title_sort eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. deel iii
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 1975-01-01
description Met die ontwikkeling van effektiewer medies-genetiese metodes van behandeling (vgl. Deel II) sal — so word daar gemeen — die latente eugenetiese doelstellings en ideale van weleer tans eerder verwesenlik kan word. Die na-oorlogse ontplooiing van eugenetika soos veral gedokumenteer tydens die CIBA-Simposium (1962) in Londen het dan ook baie opspraak verwek. Die grondslag wat daar gelê is, was grootliks rigtinggewend vir alle daaropvolgende besprekings van eugenetika. By die toekomstige verwesenlik wesenliking van eugenetiese ideale, moet hoofsaaklik twee uiteenlopende terreine onderskei word, nl. eugenetika in die streng sin van die woord en eufenika. Eersgenoemde is toegespits op ’n egte en oorerfbare verbetering van die genetiese sam estelling van die mens, d.w.s. ook van sy kiemselle, terwyl laasgenoemde toegespits is op die fenotiese kompensasie van liggaamlike gebreke. Albei benaderings word dikwels in ’n wye sin as “eugenetika” saam groepeer en ook aanvullend tot mekaar gepropageer.
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/830
work_keys_str_mv AT hwhitzeroth eugenetikaendiemediesgenetiesebehandelingvandiemensdeeliii
_version_ 1725114630660947968