Van implementering tot verwesentliking: Aanwending van resultate van internasionaal vergelykende studies

Die prestasies van Suid-Afrikaanse leerders in internasionaal vergelykende studies bly voortdurend swak, wat vrae laat ontstaan oor die kwaliteit van onderwys wat aan SuidAfrikaanse kinders gebied word in die verskillende grade en fases van formele skoolonderrig. Ernstige kommer oor leerders se swak...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Surette van Staden
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2016-02-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1304

Similar Items