Interne spanning en stryd 1941−1953

Rondom die opvolging van J.H.J.A. Greyvenstein ontstaan ernstige verskil. Pogings om hom te kontinueer na bereiking van die aftree-leeftyd, slaag nie. Die benoeming van ‘n opvolger in die persoon van A.S. Geyser geskied onder spanningsvolle omstandighede. Pogings om doktor W. Nicol, moderator van di...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J.P. Oberholzer
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2010-09-01
Series:HTS Teologiese Studies/Theological Studies
Online Access:https://hts.org.za/index.php/hts/article/view/925
id doaj-9a8d01d41adc4583833d647c6fa1927b
record_format Article
spelling doaj-9a8d01d41adc4583833d647c6fa1927b2020-11-24T22:51:49ZafrAOSISHTS Teologiese Studies/Theological Studies 0259-94222072-80502010-09-01663e1e2010.4102/hts.v66i3.925723Interne spanning en stryd 1941−1953J.P. OberholzerRondom die opvolging van J.H.J.A. Greyvenstein ontstaan ernstige verskil. Pogings om hom te kontinueer na bereiking van die aftree-leeftyd, slaag nie. Die benoeming van ‘n opvolger in die persoon van A.S. Geyser geskied onder spanningsvolle omstandighede. Pogings om doktor W. Nicol, moderator van die Nederduitsch Hervormende of Gereformeerde Kerk, as rektor te benoem, word uit die Hervormde Kerk teengestaan en uiteindelik deur die Minister van Onderwys geveto. ‘n Vyfde leerstoel word in die Fakulteit Teologie gevestig, naamlik Dogmatiek en Christelike Etiek. Professor B.J. Engelbrecht word in die leerstoel benoem.https://hts.org.za/index.php/hts/article/view/925
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author J.P. Oberholzer
spellingShingle J.P. Oberholzer
Interne spanning en stryd 1941−1953
HTS Teologiese Studies/Theological Studies
author_facet J.P. Oberholzer
author_sort J.P. Oberholzer
title Interne spanning en stryd 1941−1953
title_short Interne spanning en stryd 1941−1953
title_full Interne spanning en stryd 1941−1953
title_fullStr Interne spanning en stryd 1941−1953
title_full_unstemmed Interne spanning en stryd 1941−1953
title_sort interne spanning en stryd 1941−1953
publisher AOSIS
series HTS Teologiese Studies/Theological Studies
issn 0259-9422
2072-8050
publishDate 2010-09-01
description Rondom die opvolging van J.H.J.A. Greyvenstein ontstaan ernstige verskil. Pogings om hom te kontinueer na bereiking van die aftree-leeftyd, slaag nie. Die benoeming van ‘n opvolger in die persoon van A.S. Geyser geskied onder spanningsvolle omstandighede. Pogings om doktor W. Nicol, moderator van die Nederduitsch Hervormende of Gereformeerde Kerk, as rektor te benoem, word uit die Hervormde Kerk teengestaan en uiteindelik deur die Minister van Onderwys geveto. ‘n Vyfde leerstoel word in die Fakulteit Teologie gevestig, naamlik Dogmatiek en Christelike Etiek. Professor B.J. Engelbrecht word in die leerstoel benoem.
url https://hts.org.za/index.php/hts/article/view/925
work_keys_str_mv AT jpoberholzer internespanningenstryd19411953
_version_ 1725668573626499072