Die landboupotensiaal van wes-transvaal en die stimulering van nywerheidsontwikkeling

Die landboupotensiaal van ’n gebied is slegs die peil van produksie wat binne die perke van die fisiese faktore soos topografie, grond en klimaat behaal kan word. Die werklike produksie op enige tydstip sal egter afhang van die invloed van eksterne maatreëls of ’n kombinasie van eksterne maatreë...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. Grobler
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1969-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1308
Description
Summary:Die landboupotensiaal van ’n gebied is slegs die peil van produksie wat binne die perke van die fisiese faktore soos topografie, grond en klimaat behaal kan word. Die werklike produksie op enige tydstip sal egter afhang van die invloed van eksterne maatreëls of ’n kombinasie van eksterne maatreëls wat baie suksesvol toegepas kan word om die landbouproduksie te stimuleer in ’n bepaalde rigting, is die voorsiening van ’n bestendige mark of afsetmoontlikhede. ’n Vrugte-inmaakfabriek in ’n bepaalde omgewing kan so as prikkel dien om vrugteboerdery in die bepaalde omgewing te bevorder en te bestendig.
ISSN:0023-270X
2304-8557