Musica Alma
Dit is gesê dat musiek ’n uiting is van persoonlike, en dus geestelike en maatskaplike, gevoelens. Die kultivering van musiekwaardering en om met genot musiek te kan hoor van verskillende tydperke en skole, en van wisselendegrade van ingewikkeldheid, kan dus alleen verruimend werk. Dit bring die lui...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1960-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2077 |
Summary: | Dit is gesê dat musiek ’n uiting is van persoonlike, en dus geestelike en maatskaplike, gevoelens. Die kultivering van musiekwaardering en om met genot musiek te kan hoor van verskillende tydperke en skole, en van wisselendegrade van ingewikkeldheid, kan dus alleen verruimend werk. Dit bring die luisteraar in noue aanraking met die gees van verskillende volkere en tydperke. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |