Ferdie Weich: San-Dictionary / San-woordeboek. San-Afrikaans-English / English-San-Afrikaans / Afrikaans-San-English

Kuberwoordeboek is 'n opgegradeerde weergawe van die Tweetalige Rekenaarwoordeboek van N. Coetzee, N.F. du Plooy en A.D. de V. Cluver wat in 1985, voor die vestiging van die internet, verskyn het. As 'n mens Kuberwoordeboek die eerste keer sien, is jy verbaas dat 'n publikasie wat so...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Andy Chebanne
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT 2011-10-01
Series:Lexikos
Online Access:http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/616
Description
Summary:Kuberwoordeboek is 'n opgegradeerde weergawe van die Tweetalige Rekenaarwoordeboek van N. Coetzee, N.F. du Plooy en A.D. de V. Cluver wat in 1985, voor die vestiging van die internet, verskyn het. As 'n mens Kuberwoordeboek die eerste keer sien, is jy verbaas dat 'n publikasie wat so ouderwets lyk, soveel hedendaagse terme kan bevat. Die ouderwetsheid is te wyte aan die Windows 95 rekenaarblokkie op die voorblad. Indien 'n moderner Windows XP blokkie eerder gebruik is, sou die woordeboek sekerlik meer byderwets gelyk het.
ISSN:1684-4904
2224-0039