Die gebruik van rekenaars in tersiere chemieonderrig

Rekenaars word nie meer beskou as toerusting wat hoofsaaklik vir die oplos van komplekse wiskundige probleme of die prosessering van groot hoeveelhede data aangewend word nie, maar kan as hoogs gesofistikeerde tu­tors gebruik word. In chemieonderrig het rekenaars die afgelope dertig jaar in ’n toen...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: M. M. de V Steyn
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1996-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/638
Description
Summary:Rekenaars word nie meer beskou as toerusting wat hoofsaaklik vir die oplos van komplekse wiskundige probleme of die prosessering van groot hoeveelhede data aangewend word nie, maar kan as hoogs gesofistikeerde tu­tors gebruik word. In chemieonderrig het rekenaars die afgelope dertig jaar in ’n toenemende mate toepassing gevind. Chemie berus grootliks op die beskrywing en verklaring van chemiese prosesse wat staatmaak op die visualisering van wiskundige en fisiese modelle. Baie van hierdie modelle is driedimensioneel en dinamies van aard, en dit is juis om hierdie rede dat rekenaars met soveel voordeel in chemie­ onderrig aangewend kan word.
ISSN:0254-3486
2222-4173