Twee (?) Duitse vliegtuie van Duala
In brig.-genl F. J. Moberly, C.B., C.5.!., D.S.a. se bekende werk Military Operations Togoland and the Cameroons 1914-1916, (London, 1931) is op p. 203 vermeld dat brig.-genl. E. H. Gorges op 11 Desember 1914 die Duitse pos Bare, noord van die eindpun! van die noordelike spoorl}'n (Dua!a-Nkongs...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbosch University
2012-02-01
|
Series: | Scientia Militaria |
Subjects: | |
Online Access: | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/975 |
Summary: | In brig.-genl F. J. Moberly, C.B., C.5.!., D.S.a. se bekende werk Military Operations Togoland and the Cameroons 1914-1916, (London, 1931) is op p. 203 vermeld dat brig.-genl. E. H. Gorges op 11 Desember 1914 die Duitse pos Bare, noord van die eindpun! van die noordelike spoorl}'n (Dua!a-Nkongsamba), beset het. Behalwe ongeveer 40 Duitsers, waaronder 'n paar vrouens en kinders, het 'n groot hoeveelheid voorrade en 2 vliegtuie in kaste in hande van hierdie Britse kolonne geval. Hierdie vliegtuie was, aldus die skrywer, die cerste wat in Wes- Afrika aangekom het. |
---|---|
ISSN: | 2224-0020 |