Nasionalisme as wesensfaktor by die bepaling van onderwysstelsels*
Die negentiende eeu is meermale die eeu van die nasio- nalisme genoem, en die katastrofale wêreldbotsings van die twintigste eeu word vandag reeds deur die geskiedskrywing as die gevolg van ’n oordrewe nasionalisme of sieklike chauve- nisme gesien. Met die vordering van die natuurwetenskap en d...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1966-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1370 |
id |
doaj-8d93f4e621ad48c38543ee922b3ac34d |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-8d93f4e621ad48c38543ee922b3ac34d2020-11-25T01:25:03ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571966-03-0133410.4102/koers.v33i4.1370Nasionalisme as wesensfaktor by die bepaling van onderwysstelsels*A. G. CoetseeDie negentiende eeu is meermale die eeu van die nasio- nalisme genoem, en die katastrofale wêreldbotsings van die twintigste eeu word vandag reeds deur die geskiedskrywing as die gevolg van ’n oordrewe nasionalisme of sieklike chauve- nisme gesien. Met die vordering van die natuurwetenskap en die gevaar wat kernkrag vir die voortbestaan van die menslike beslcawing inhou, gryp die bedreigde volke na die enigste gewaande waarborg van die wêreldvrede, naamlik interna- sionale samewerking. Die twintigste-eeuse poging van die Volkebond om wêreldvrede te verseker het hom egter in 1939 teen die opstuwende nasionalisme van die Sentraal-Europese volke en die Japannese volk in die Vere-Ooste te pletter geloop.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1370 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
A. G. Coetsee |
spellingShingle |
A. G. Coetsee Nasionalisme as wesensfaktor by die bepaling van onderwysstelsels* Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
author_facet |
A. G. Coetsee |
author_sort |
A. G. Coetsee |
title |
Nasionalisme as wesensfaktor by die bepaling van onderwysstelsels* |
title_short |
Nasionalisme as wesensfaktor by die bepaling van onderwysstelsels* |
title_full |
Nasionalisme as wesensfaktor by die bepaling van onderwysstelsels* |
title_fullStr |
Nasionalisme as wesensfaktor by die bepaling van onderwysstelsels* |
title_full_unstemmed |
Nasionalisme as wesensfaktor by die bepaling van onderwysstelsels* |
title_sort |
nasionalisme as wesensfaktor by die bepaling van onderwysstelsels* |
publisher |
Scriber Editorial Systems |
series |
Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
issn |
0023-270X 2304-8557 |
publishDate |
1966-03-01 |
description |
Die negentiende eeu is meermale die eeu van die nasio- nalisme genoem, en die katastrofale wêreldbotsings van die twintigste eeu word vandag reeds deur die geskiedskrywing as die gevolg van ’n oordrewe nasionalisme of sieklike chauve- nisme gesien. Met die vordering van die natuurwetenskap en die gevaar wat kernkrag vir die voortbestaan van die menslike beslcawing inhou, gryp die bedreigde volke na die enigste gewaande waarborg van die wêreldvrede, naamlik interna- sionale samewerking. Die twintigste-eeuse poging van die Volkebond om wêreldvrede te verseker het hom egter in 1939 teen die opstuwende nasionalisme van die Sentraal-Europese volke en die Japannese volk in die Vere-Ooste te pletter geloop. |
url |
https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1370 |
work_keys_str_mv |
AT agcoetsee nasionalismeaswesensfaktorbydiebepalingvanonderwysstelsels |
_version_ |
1725115450529939456 |