Kategismusprediking (I)
Kategismusprediking - 'n gebruik op die kerklike erf wat weerspreek word. By predikante wissel die beoordeling daarvan van 'n sterk verdediging daarvan by 'n klein minderheid, tot 'n dowwe besef van die waarde daarvan, na 'n gevoel van belangeloosheid en onbehaaglikheid daa...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1984-08-01
|
Series: | Verbum et Ecclesia |
Online Access: | http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/919 |
Summary: | Kategismusprediking - 'n gebruik op die kerklike erf wat weerspreek word. By predikante wissel die beoordeling daarvan van 'n sterk verdediging daarvan by 'n klein minderheid, tot 'n dowwe besef van die waarde daarvan, na 'n gevoel van belangeloosheid en onbehaaglikheid daarteenoor. By lidmate is diegene wat dit waardeer veel kleiner. |
---|---|
ISSN: | 1609-9982 2074-7705 |