Die outeurskapvraagstuk van die Johannesevangelie met die oog op interpretasie of resepsie

Die pendulum in hedendaagse hermeneutiek, soos in die moderne literatuurwetenskap, het vanaf die outeur geswaai na die teks en vanaf die teks na die leser. Dit het egter nie by laasgenoemde punt absoluut tot stilstand gekom nie. Die pendulum beweeg teenswoordig binne die totale spektrum outeur-teks...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. G. van Aarde
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/928

Similar Items