Die outeurskapvraagstuk van die Johannesevangelie met die oog op interpretasie of resepsie

Die pendulum in hedendaagse hermeneutiek, soos in die moderne literatuurwetenskap, het vanaf die outeur geswaai na die teks en vanaf die teks na die leser. Dit het egter nie by laasgenoemde punt absoluut tot stilstand gekom nie. Die pendulum beweeg teenswoordig binne die totale spektrum outeur-teks...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. G. van Aarde
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/928
id doaj-883dc722a08f4c01b6dfcd089e5edcee
record_format Article
spelling doaj-883dc722a08f4c01b6dfcd089e5edcee2020-11-25T00:09:35ZafrAOSISVerbum et Ecclesia 1609-99822074-77051985-08-0161456210.4102/ve.v6i1.928714Die outeurskapvraagstuk van die Johannesevangelie met die oog op interpretasie of resepsieA. G. van AardeDie pendulum in hedendaagse hermeneutiek, soos in die moderne literatuurwetenskap, het vanaf die outeur geswaai na die teks en vanaf die teks na die leser. Dit het egter nie by laasgenoemde punt absoluut tot stilstand gekom nie. Die pendulum beweeg teenswoordig binne die totale spektrum outeur-teks-leser, terwyl laasgenoemde baie aandag kry in 'n benadering wat soms bekend staan as leser-responskritiek of resepsie-estetika en ander kere "speechact"-teorie.http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/928
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author A. G. van Aarde
spellingShingle A. G. van Aarde
Die outeurskapvraagstuk van die Johannesevangelie met die oog op interpretasie of resepsie
Verbum et Ecclesia
author_facet A. G. van Aarde
author_sort A. G. van Aarde
title Die outeurskapvraagstuk van die Johannesevangelie met die oog op interpretasie of resepsie
title_short Die outeurskapvraagstuk van die Johannesevangelie met die oog op interpretasie of resepsie
title_full Die outeurskapvraagstuk van die Johannesevangelie met die oog op interpretasie of resepsie
title_fullStr Die outeurskapvraagstuk van die Johannesevangelie met die oog op interpretasie of resepsie
title_full_unstemmed Die outeurskapvraagstuk van die Johannesevangelie met die oog op interpretasie of resepsie
title_sort die outeurskapvraagstuk van die johannesevangelie met die oog op interpretasie of resepsie
publisher AOSIS
series Verbum et Ecclesia
issn 1609-9982
2074-7705
publishDate 1985-08-01
description Die pendulum in hedendaagse hermeneutiek, soos in die moderne literatuurwetenskap, het vanaf die outeur geswaai na die teks en vanaf die teks na die leser. Dit het egter nie by laasgenoemde punt absoluut tot stilstand gekom nie. Die pendulum beweeg teenswoordig binne die totale spektrum outeur-teks-leser, terwyl laasgenoemde baie aandag kry in 'n benadering wat soms bekend staan as leser-responskritiek of resepsie-estetika en ander kere "speechact"-teorie.
url http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/928
work_keys_str_mv AT agvanaarde dieouteurskapvraagstukvandiejohannesevangeliemetdieoogopinterpretasieofresepsie
_version_ 1725411111972372480