Vryheid en gebondenheid in die ontwikkeling van Christelike Onderwys in Suid-Afrika

Wie die onderwys van enige land wil beplan, is tegelyk vry en met duisend bande gebind. Dit herinner dadelik aan menslike vryheid wat tegelyk die diepste gebondenheid aan die Woord van God is. Net soos die mens in sy vryheid gebind is aan die normatiewe vir sy lewe, aan die bepaler van sy wese,...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. J.J. Bingle
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1964-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1401
Description
Summary:Wie die onderwys van enige land wil beplan, is tegelyk vry en met duisend bande gebind. Dit herinner dadelik aan menslike vryheid wat tegelyk die diepste gebondenheid aan die Woord van God is. Net soos die mens in sy vryheid gebind is aan die normatiewe vir sy lewe, aan die bepaler van sy wese, so is die onderwysbeplanner in sy vryheid gebind aan die bepalers van die wese van die onderwys. Hy is vry om na die rykdom van sy vermoë, die vindingrykheid van sy skep- pende krag en die wysheid van sy ervaring en kennis die beste te beplan vir die betrokke land of gemeenskap; hy is gebind deur al die faktore wat wesentlik betrokke is by alle kultuurskeppinge en noodwendig kragtens die verskynsel on­ derwys self daarby betrokke sal wees.
ISSN:0023-270X
2304-8557