Die navorsingstaak van die universiteit

Die navorsingsdrang by die mens spruit voort uit sy skepping na die beeld van God. Daarkragtens bespeur hy in die heelal die polupoikilos sophia, die veelkleurige wysheid (van God). Die mens wat ’n weinig minder as ’n goddelike wese gemaak is (Ps. 8 : 6) aanskou o.m. die hemel, die werk van Gods vin...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: S. du Toit
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1970-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1339
id doaj-879f706018ee49bcbfd84afc8ae8c635
record_format Article
spelling doaj-879f706018ee49bcbfd84afc8ae8c6352020-11-25T00:02:08ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571970-02-0137510.4102/koers.v37i5.1339Die navorsingstaak van die universiteitS. du Toit0PU vir CHODie navorsingsdrang by die mens spruit voort uit sy skepping na die beeld van God. Daarkragtens bespeur hy in die heelal die polupoikilos sophia, die veelkleurige wysheid (van God). Die mens wat ’n weinig minder as ’n goddelike wese gemaak is (Ps. 8 : 6) aanskou o.m. die hemel, die werk van Gods vingers, en hy weet dat die Skepper hom laat heers oor die werke van sy hande. Ons eeu kan daarvan getuig. Watter fantastiese navorsingsresultate is nie reeds bereik nie en nog steeds speur die gees van die mens verder!https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1339
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author S. du Toit
spellingShingle S. du Toit
Die navorsingstaak van die universiteit
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
author_facet S. du Toit
author_sort S. du Toit
title Die navorsingstaak van die universiteit
title_short Die navorsingstaak van die universiteit
title_full Die navorsingstaak van die universiteit
title_fullStr Die navorsingstaak van die universiteit
title_full_unstemmed Die navorsingstaak van die universiteit
title_sort die navorsingstaak van die universiteit
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 1970-02-01
description Die navorsingsdrang by die mens spruit voort uit sy skepping na die beeld van God. Daarkragtens bespeur hy in die heelal die polupoikilos sophia, die veelkleurige wysheid (van God). Die mens wat ’n weinig minder as ’n goddelike wese gemaak is (Ps. 8 : 6) aanskou o.m. die hemel, die werk van Gods vingers, en hy weet dat die Skepper hom laat heers oor die werke van sy hande. Ons eeu kan daarvan getuig. Watter fantastiese navorsingsresultate is nie reeds bereik nie en nog steeds speur die gees van die mens verder!
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1339
work_keys_str_mv AT sdutoit dienavorsingstaakvandieuniversiteit
_version_ 1725439246014087168