Die navorsingstaak van die universiteit
Die navorsingsdrang by die mens spruit voort uit sy skepping na die beeld van God. Daarkragtens bespeur hy in die heelal die polupoikilos sophia, die veelkleurige wysheid (van God). Die mens wat ’n weinig minder as ’n goddelike wese gemaak is (Ps. 8 : 6) aanskou o.m. die hemel, die werk van Gods vin...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1970-02-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1339 |
Summary: | Die navorsingsdrang by die mens spruit voort uit sy skepping na die beeld van God. Daarkragtens bespeur hy in die heelal die polupoikilos sophia, die veelkleurige wysheid (van God). Die mens wat ’n weinig minder as ’n goddelike wese gemaak is (Ps. 8 : 6) aanskou o.m. die hemel, die werk van Gods vingers, en hy weet dat die Skepper hom laat heers oor die werke van sy hande. Ons eeu kan daarvan getuig. Watter fantastiese navorsingsresultate is nie reeds bereik nie en nog steeds speur die gees van die mens verder! |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |