DIE OORGAWE VAN JOHANNESBURG (31 MEI 1900). SPESIALE KOMMANDANT (DR) F. E. T. KRAUSE

Op 30 Mei 1900 het veldmaarskalk lord Frederick S. Roberts, KP, GCB, VC, opperbevelhebber van die Britse troepe in Suid-Afrika, die oorgawe van Johannesburg geeis. Byna 'n maand het verby gegaan nadat lord Roberts op 3 Mei van dieselfde jaar, na 'n reorganisasie en langdurige voorbereiding...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jan Ploeger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/914
id doaj-876262b8c956471a8ec337f5e0e07660
record_format Article
spelling doaj-876262b8c956471a8ec337f5e0e076602020-11-24T22:24:21ZafrStellenbosch UniversityScientia Militaria2224-00202012-02-014310.5787/4-3-914DIE OORGAWE VAN JOHANNESBURG (31 MEI 1900). SPESIALE KOMMANDANT (DR) F. E. T. KRAUSEJan PloegerOp 30 Mei 1900 het veldmaarskalk lord Frederick S. Roberts, KP, GCB, VC, opperbevelhebber van die Britse troepe in Suid-Afrika, die oorgawe van Johannesburg geeis. Byna 'n maand het verby gegaan nadat lord Roberts op 3 Mei van dieselfde jaar, na 'n reorganisasie en langdurige voorbereidings, besluit het om sy opmars na die noorde, met Pretoria as sy vernaamste doelwit, te begin. Wat, in die vorm van krygsverrigtings, tussen Bloemfontein en Johannesburg plaasgevind het, is in deel III van die bekende amptelike History of the War in South Africa 1899-1902, (London, 1908), gewoonlik bekend as genlmaj sir Frederick Maurice, KCB se geskiedenis, uitvoerig beskryf. Die belangstellende leser word gevolglik na bogenoemde publikasie verwys.http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/914lord Frederick S. RobertsBritse troepe in Suid-AfrikaJohannesburgHistory of the War in South Africa 1899-1902
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Jan Ploeger
spellingShingle Jan Ploeger
DIE OORGAWE VAN JOHANNESBURG (31 MEI 1900). SPESIALE KOMMANDANT (DR) F. E. T. KRAUSE
Scientia Militaria
lord Frederick S. Roberts
Britse troepe in Suid-Afrika
Johannesburg
History of the War in South Africa 1899-1902
author_facet Jan Ploeger
author_sort Jan Ploeger
title DIE OORGAWE VAN JOHANNESBURG (31 MEI 1900). SPESIALE KOMMANDANT (DR) F. E. T. KRAUSE
title_short DIE OORGAWE VAN JOHANNESBURG (31 MEI 1900). SPESIALE KOMMANDANT (DR) F. E. T. KRAUSE
title_full DIE OORGAWE VAN JOHANNESBURG (31 MEI 1900). SPESIALE KOMMANDANT (DR) F. E. T. KRAUSE
title_fullStr DIE OORGAWE VAN JOHANNESBURG (31 MEI 1900). SPESIALE KOMMANDANT (DR) F. E. T. KRAUSE
title_full_unstemmed DIE OORGAWE VAN JOHANNESBURG (31 MEI 1900). SPESIALE KOMMANDANT (DR) F. E. T. KRAUSE
title_sort die oorgawe van johannesburg (31 mei 1900). spesiale kommandant (dr) f. e. t. krause
publisher Stellenbosch University
series Scientia Militaria
issn 2224-0020
publishDate 2012-02-01
description Op 30 Mei 1900 het veldmaarskalk lord Frederick S. Roberts, KP, GCB, VC, opperbevelhebber van die Britse troepe in Suid-Afrika, die oorgawe van Johannesburg geeis. Byna 'n maand het verby gegaan nadat lord Roberts op 3 Mei van dieselfde jaar, na 'n reorganisasie en langdurige voorbereidings, besluit het om sy opmars na die noorde, met Pretoria as sy vernaamste doelwit, te begin. Wat, in die vorm van krygsverrigtings, tussen Bloemfontein en Johannesburg plaasgevind het, is in deel III van die bekende amptelike History of the War in South Africa 1899-1902, (London, 1908), gewoonlik bekend as genlmaj sir Frederick Maurice, KCB se geskiedenis, uitvoerig beskryf. Die belangstellende leser word gevolglik na bogenoemde publikasie verwys.
topic lord Frederick S. Roberts
Britse troepe in Suid-Afrika
Johannesburg
History of the War in South Africa 1899-1902
url http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/914
work_keys_str_mv AT janploeger dieoorgawevanjohannesburg31mei1900spesialekommandantdrfetkrause
_version_ 1725761727760433152