'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX
Een van die doelstellings van AFRILEX is om leksikografie op 'n breë front in Suidelike Afrika te bevorder. AFRILEX stel hom ten doel om leksikograwe, terminoloë en ander taalpraktisyns op te lei in verskeie aspekte rakende leksi-kografiese beginsels en praktyk. Dit streef ook daarna om jaarlik...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT
2011-10-01
|
Series: | Lexikos |
Online Access: | http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/718 |
id |
doaj-85688fb87bfe4d7da77ecab4585ffaf6 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-85688fb87bfe4d7da77ecab4585ffaf62020-11-25T02:49:37ZafrWoordeboek van die Afrikaanse Taal-WATLexikos1684-49042224-00392011-10-011310.5788/13--718'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEXMariëtta AlbertsEen van die doelstellings van AFRILEX is om leksikografie op 'n breë front in Suidelike Afrika te bevorder. AFRILEX stel hom ten doel om leksikograwe, terminoloë en ander taalpraktisyns op te lei in verskeie aspekte rakende leksi-kografiese beginsels en praktyk. Dit streef ook daarna om jaarliks internasio-nale konferensies en plaaslike seminare te organiseer oor onderwerpe wat op 'n bepaalde tydstip tersaaklik is. Die Agste Internasionale AFRILEX-konferensie wat van 7 tot 9 Julie 2003 in Windhoek, Namibië gehou is, het baie aktuele onderwerpe behandel en was 'n groot sukses. As mondstuk van AFRILEX bevorder Lexikos die leksikografie in sy breedste betekenis.<br />http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/718 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
Mariëtta Alberts |
spellingShingle |
Mariëtta Alberts 'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX Lexikos |
author_facet |
Mariëtta Alberts |
author_sort |
Mariëtta Alberts |
title |
'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX |
title_short |
'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX |
title_full |
'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX |
title_fullStr |
'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX |
title_full_unstemmed |
'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX |
title_sort |
'n woord van afrilex / a few words from afrilex |
publisher |
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT |
series |
Lexikos |
issn |
1684-4904 2224-0039 |
publishDate |
2011-10-01 |
description |
Een van die doelstellings van AFRILEX is om leksikografie op 'n breë front in Suidelike Afrika te bevorder. AFRILEX stel hom ten doel om leksikograwe, terminoloë en ander taalpraktisyns op te lei in verskeie aspekte rakende leksi-kografiese beginsels en praktyk. Dit streef ook daarna om jaarliks internasio-nale konferensies en plaaslike seminare te organiseer oor onderwerpe wat op 'n bepaalde tydstip tersaaklik is. Die Agste Internasionale AFRILEX-konferensie wat van 7 tot 9 Julie 2003 in Windhoek, Namibië gehou is, het baie aktuele onderwerpe behandel en was 'n groot sukses. As mondstuk van AFRILEX bevorder Lexikos die leksikografie in sy breedste betekenis.<br /> |
url |
http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/718 |
work_keys_str_mv |
AT mariettaalberts nwoordvanafrilexafewwordsfromafrilex |
_version_ |
1724742424187633664 |