Waarom universiteitsopleiding?

Wanneer ons die vraag „Waarom universiteitsopleiding?” stel en ’n antwoord daarop wil vind, kan die vraag uit vele gesigspunte benader word. Die doel en taak van die universiteit kan byvoorbeeld die tema van die antwoord wees en die klem kan op die vormingstaak van die universiteit geplaas word. Daa...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. M. Robbertse
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1970-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1340
Description
Summary:Wanneer ons die vraag „Waarom universiteitsopleiding?” stel en ’n antwoord daarop wil vind, kan die vraag uit vele gesigspunte benader word. Die doel en taak van die universiteit kan byvoorbeeld die tema van die antwoord wees en die klem kan op die vormingstaak van die universiteit geplaas word. Daar kan aangetoon word dat dit die taak van die universiteit is om die student tot volwaardige volwassenheid te voer; dat die leiers van móre die studente van vandag is en dat dit van besondere belang is dat die universiteit sal meehelp om die student as religieus-sedelike persoonlikheid te vorm deur die skepping van gunstige toestande daartoe.
ISSN:0023-270X
2304-8557