Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth Movement
Daar is nie ’n sendingwetenskaplike rigting in die wêreld wat groter en invloedryker is as die “Church Growth Movement” nie. Die U.S. Center for World Mission, onder leiding van Ralph Winter, wat in 1976 uit die “Church Growth Movement” ontstaan het, en wat die beskouings van die “Church Growth...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1988-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1328 |
id |
doaj-84f36a5178794ebf8fe56d8972602c47 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-84f36a5178794ebf8fe56d8972602c472020-11-24T20:59:13ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531988-06-01228721610.4102/ids.v22i87.13281209Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth MovementF. BuysDaar is nie ’n sendingwetenskaplike rigting in die wêreld wat groter en invloedryker is as die “Church Growth Movement” nie. Die U.S. Center for World Mission, onder leiding van Ralph Winter, wat in 1976 uit die “Church Growth Movement” ontstaan het, en wat die beskouings van die “Church Growth Movement” die sterkste wêreldwyd propageer, is ingerig op ’n voormalige universiteitskampus in Pasadena. Kalifornie. Dit beslaan ’n grondgebied van 35 akkers, en is die grootste instelling in die wêreld wat hom beywer vir sendingwetenskaplike navorsing en ondersteuning van sendingprojekte. Kantoorruimte, klaskamers, rekenaarfasiliteite, ’n biblioteek, slaapsale en ander bates is reeds meer as 25 miljoen dollar werd. Sendelinge van sewentig verskillende denominasies en genootskappe werk reeds daar saam in navorsingsprojekte en gevorderde opleiding en mobilisering van sendelinge. Die oorheersende doel is om teen die jaar 2000 die sendingtaak van die kerk voltooi te sien in dié opsig dat daar Christelike kerke onder al die 17 000 onbereikte volksgroepe van die wereld tot stand gekom het, (Vgl The U.S. Center for World Mission. 198?).https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1328 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
F. Buys |
spellingShingle |
F. Buys Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth Movement In die Skriflig |
author_facet |
F. Buys |
author_sort |
F. Buys |
title |
Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth Movement |
title_short |
Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth Movement |
title_full |
Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth Movement |
title_fullStr |
Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth Movement |
title_full_unstemmed |
Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth Movement |
title_sort |
kerkgroei: 'n kritiese evaluering van die kernaspekte van die church growth movement |
publisher |
AOSIS |
series |
In die Skriflig |
issn |
1018-6441 2305-0853 |
publishDate |
1988-06-01 |
description |
Daar is nie ’n sendingwetenskaplike rigting in die wêreld wat groter en invloedryker is as die “Church Growth Movement” nie. Die U.S. Center for World Mission, onder leiding van Ralph Winter, wat in 1976 uit die “Church Growth Movement” ontstaan het, en wat die beskouings van die “Church Growth Movement” die sterkste wêreldwyd propageer, is ingerig op ’n voormalige universiteitskampus in Pasadena. Kalifornie. Dit beslaan ’n grondgebied van 35 akkers, en is die grootste instelling in die wêreld wat hom beywer vir sendingwetenskaplike navorsing en ondersteuning van sendingprojekte. Kantoorruimte, klaskamers, rekenaarfasiliteite, ’n biblioteek, slaapsale en ander bates is reeds meer as 25 miljoen dollar werd. Sendelinge van sewentig verskillende denominasies en genootskappe werk reeds daar saam in navorsingsprojekte en gevorderde opleiding en mobilisering van sendelinge. Die oorheersende doel is om teen die jaar 2000 die sendingtaak van die kerk voltooi te sien in dié opsig dat daar Christelike kerke onder al die 17 000 onbereikte volksgroepe van die wereld tot stand gekom het, (Vgl The U.S. Center for World Mission. 198?). |
url |
https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1328 |
work_keys_str_mv |
AT fbuys kerkgroeinkritieseevalueringvandiekernaspektevandiechurchgrowthmovement |
_version_ |
1716783266399256576 |