Kerk en geregtigheid

Die beste manier om 'n skrywer te eer, is om dit wat hy geskryf het grondig te lees. En wie 'n denker wil huldig, kan daar geen beter wyse voor vind as om tot selfstandige en ernstige nadenke te kom nie.

Bibliographic Details
Main Author: C. J. Wethmar
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/939