Lokalisering van intrasellulêre kalsium in die neutrofiel deur selektiewe presipitering met die antimonaatioon

Die antimonaatioon is vir die eerste keer in 1962 deur Komnick gebruik om intrasellulêre natrium te presipiteer, maar sedertdien is daar aangetoon dat die antimonaatioon ook vir die presipitering van ander katione gebruik kan word. Tans word die antimonaatioon merendeels gebruik vir die presipiterin...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: A. M. Koorts, A. N. Hall, M. Viljoen Viljoen
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2001-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/243
id doaj-8032ec8ea44c41209ef1c243cde0baf8
record_format Article
spelling doaj-8032ec8ea44c41209ef1c243cde0baf82020-11-25T03:58:18ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41732001-09-0120148202Lokalisering van intrasellulêre kalsium in die neutrofiel deur selektiewe presipitering met die antimonaatioonA. M. Koorts0A. N. Hall1M. Viljoen Viljoen2Departement Fisiologie, Fakulteit Geneeskunde, Laboratorium vir Mikroskopie en Mikro-analise, Universiteit van PretoriaDepartement Fisiologie, Fakulteit Geneeskunde, Laboratorium vir Mikroskopie en Mikro-analise, Universiteit van PretoriaDepartement Fisiologie, Fakulteit Geneeskunde, Laboratorium vir Mikroskopie en Mikro-analise, Universiteit van PretoriaDie antimonaatioon is vir die eerste keer in 1962 deur Komnick gebruik om intrasellulêre natrium te presipiteer, maar sedertdien is daar aangetoon dat die antimonaatioon ook vir die presipitering van ander katione gebruik kan word. Tans word die antimonaatioon merendeels gebruik vir die presipitering van intrasellulêre kalsium in kalsiumlokaliseringstudies. Die grootste probleem wat egter ondervind word met die gebruik van die antimonaatioon in kalsiumlokaliseringstudies, is die selektiwiteit van die antimonaatioon vir kalsium in die teenwoordigheid van die ander intrasellulêre katione. Met verskeie x-straalanalises en keleringstudies is daar aangetoon dat die antimonaatioon-presipiteringsreaksie onder bepaalde reaksiekondisies, tog spesifiek kan wees vir kalsium. ’n Transmissie- elektronmikroskopie-metode vir die selektiewe lokalisering van intrasellulêre kalsium in die neutrofiel deur die antimonaatioon word bespreek. Daar word aangetoon dat kalsium wel selektief gepresipiteer kan word deur die antimonaatioon onder bepaalde eksperimentele toestande.http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/243
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author A. M. Koorts
A. N. Hall
M. Viljoen Viljoen
spellingShingle A. M. Koorts
A. N. Hall
M. Viljoen Viljoen
Lokalisering van intrasellulêre kalsium in die neutrofiel deur selektiewe presipitering met die antimonaatioon
South African Journal of Science and Technology
author_facet A. M. Koorts
A. N. Hall
M. Viljoen Viljoen
author_sort A. M. Koorts
title Lokalisering van intrasellulêre kalsium in die neutrofiel deur selektiewe presipitering met die antimonaatioon
title_short Lokalisering van intrasellulêre kalsium in die neutrofiel deur selektiewe presipitering met die antimonaatioon
title_full Lokalisering van intrasellulêre kalsium in die neutrofiel deur selektiewe presipitering met die antimonaatioon
title_fullStr Lokalisering van intrasellulêre kalsium in die neutrofiel deur selektiewe presipitering met die antimonaatioon
title_full_unstemmed Lokalisering van intrasellulêre kalsium in die neutrofiel deur selektiewe presipitering met die antimonaatioon
title_sort lokalisering van intrasellulêre kalsium in die neutrofiel deur selektiewe presipitering met die antimonaatioon
publisher South African Journal of Science and Technology
series South African Journal of Science and Technology
issn 0254-3486
2222-4173
publishDate 2001-09-01
description Die antimonaatioon is vir die eerste keer in 1962 deur Komnick gebruik om intrasellulêre natrium te presipiteer, maar sedertdien is daar aangetoon dat die antimonaatioon ook vir die presipitering van ander katione gebruik kan word. Tans word die antimonaatioon merendeels gebruik vir die presipitering van intrasellulêre kalsium in kalsiumlokaliseringstudies. Die grootste probleem wat egter ondervind word met die gebruik van die antimonaatioon in kalsiumlokaliseringstudies, is die selektiwiteit van die antimonaatioon vir kalsium in die teenwoordigheid van die ander intrasellulêre katione. Met verskeie x-straalanalises en keleringstudies is daar aangetoon dat die antimonaatioon-presipiteringsreaksie onder bepaalde reaksiekondisies, tog spesifiek kan wees vir kalsium. ’n Transmissie- elektronmikroskopie-metode vir die selektiewe lokalisering van intrasellulêre kalsium in die neutrofiel deur die antimonaatioon word bespreek. Daar word aangetoon dat kalsium wel selektief gepresipiteer kan word deur die antimonaatioon onder bepaalde eksperimentele toestande.
url http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/243
work_keys_str_mv AT amkoorts lokaliseringvanintrasellulerekalsiumindieneutrofieldeurselektiewepresipiteringmetdieantimonaatioon
AT anhall lokaliseringvanintrasellulerekalsiumindieneutrofieldeurselektiewepresipiteringmetdieantimonaatioon
AT mviljoenviljoen lokaliseringvanintrasellulerekalsiumindieneutrofieldeurselektiewepresipiteringmetdieantimonaatioon
_version_ 1724458138414874624