Krisisse en die SNO se paging om die krisisse te oorkom
Die skepping van welvaart in Suid-Afrika is 'n voorvereiste vir die verbetering van die inwoners van die Republiek se lewenstandaard. In die eerste redaksionele bydrae word aandag gegee aan die noodsaaklikheid vir die kweek van welvaart. Die tweede artikel maak die skepping van welvaart van to...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1990-07-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/440 |
Summary: | Die skepping van welvaart in Suid-Afrika is 'n voorvereiste vir die verbetering van die inwoners van die Republiek se lewenstandaard. In die eerste redaksionele bydrae word aandag gegee aan die noodsaaklikheid vir die kweek van welvaart. Die tweede artikel maak die skepping van welvaart van toepassing op die akademiese geneeskundefasiliteite wat in stand gehou en uitgebou moet word. Die laaste bydrae handel oor die taak en paging van die Stigting vir Navorsingsontwikkeling om welvaart in Suid-Afrika te skep. |
---|---|
ISSN: | 0254-3486 2222-4173 |