Gedragspraktyke t.o.v. die eenheidstruktuur: Skrif-belydenisskrifte-ondertekenings-formuliere/kerk in die nuwe Gereformeerde teologie in Nederland

Gesien die tydsduur wat vir die voordrag bewillig word, spreek dit vanself dat dié tema nie op ’n omvattende en deurtastend-indringende wyse uitgediep kan word nie. Dit kan dus uiteraard slegs op ’n baie beknopte, saaklike en selektief-beperkende manier aan die orde gestel word. Derhalwe buig ons on...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: F. W. Buytendach
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1971-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/944
Description
Summary:Gesien die tydsduur wat vir die voordrag bewillig word, spreek dit vanself dat dié tema nie op ’n omvattende en deurtastend-indringende wyse uitgediep kan word nie. Dit kan dus uiteraard slegs op ’n baie beknopte, saaklike en selektief-beperkende manier aan die orde gestel word. Derhalwe buig ons ons soos volg daaroor.
ISSN:1018-6441
2305-0853