'n Spektrografiese ontleding van die vokale van Afrikaanssprekende gehoorgestremdes

Die vokaalproduksie van 'n groep kongenitaal gehoorgestremde seuns is spektrografies ontleed. Die dowe sprekers toon 'n gehoorverlies van 90dB gehoorpeil of swakker in die beste oor, terwyl die hardhorendes 'n gehoorverlies van 70-90dB vertoon. Resultate is met 'n normaalhorende...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Santie Meyer
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1985-12-01
Series:South African Journal of Communication Disorders
Online Access:https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/334
id doaj-7b8f307611794dc9b8b7900ef8d74602
record_format Article
spelling doaj-7b8f307611794dc9b8b7900ef8d746022020-11-24T22:10:51ZengAOSISSouth African Journal of Communication Disorders0379-80462225-47651985-12-0132110.4102/sajcd.v32i1.334238'n Spektrografiese ontleding van die vokale van Afrikaanssprekende gehoorgestremdesSantie Meyer0Department of Speech Pathology and Audiology, University of PretoriaDie vokaalproduksie van 'n groep kongenitaal gehoorgestremde seuns is spektrografies ontleed. Die dowe sprekers toon 'n gehoorverlies van 90dB gehoorpeil of swakker in die beste oor, terwyl die hardhorendes 'n gehoorverlies van 70-90dB vertoon. Resultate is met 'n normaalhorende groep vergelyk. Die spektrografiese analise toon aan dat daar statisties betekenisvolle verskille tussen die dowes en normaalhorendes is ten opsigte van vokaalduur (dowe verleng die duur) die fundamentele frekwensie en eerste formantfrekwensie van die normaalhorendes. Die implikasies van hierdie bevindings word vir terapie bespreek.https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/334
collection DOAJ
language English
format Article
sources DOAJ
author Santie Meyer
spellingShingle Santie Meyer
'n Spektrografiese ontleding van die vokale van Afrikaanssprekende gehoorgestremdes
South African Journal of Communication Disorders
author_facet Santie Meyer
author_sort Santie Meyer
title 'n Spektrografiese ontleding van die vokale van Afrikaanssprekende gehoorgestremdes
title_short 'n Spektrografiese ontleding van die vokale van Afrikaanssprekende gehoorgestremdes
title_full 'n Spektrografiese ontleding van die vokale van Afrikaanssprekende gehoorgestremdes
title_fullStr 'n Spektrografiese ontleding van die vokale van Afrikaanssprekende gehoorgestremdes
title_full_unstemmed 'n Spektrografiese ontleding van die vokale van Afrikaanssprekende gehoorgestremdes
title_sort 'n spektrografiese ontleding van die vokale van afrikaanssprekende gehoorgestremdes
publisher AOSIS
series South African Journal of Communication Disorders
issn 0379-8046
2225-4765
publishDate 1985-12-01
description Die vokaalproduksie van 'n groep kongenitaal gehoorgestremde seuns is spektrografies ontleed. Die dowe sprekers toon 'n gehoorverlies van 90dB gehoorpeil of swakker in die beste oor, terwyl die hardhorendes 'n gehoorverlies van 70-90dB vertoon. Resultate is met 'n normaalhorende groep vergelyk. Die spektrografiese analise toon aan dat daar statisties betekenisvolle verskille tussen die dowes en normaalhorendes is ten opsigte van vokaalduur (dowe verleng die duur) die fundamentele frekwensie en eerste formantfrekwensie van die normaalhorendes. Die implikasies van hierdie bevindings word vir terapie bespreek.
url https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/334
work_keys_str_mv AT santiemeyer nspektrografieseontledingvandievokalevanafrikaanssprekendegehoorgestremdes
_version_ 1725806616520949760