Geestigheid en A.G. Visser
Dit is ’n bekende verskynsel in die literatuur dat verskillende tye verskillende menings oor ’n digter se werk kan he. Hiervoor bestaan daar baie redes. Dit beteken dat ’n digter se werk ’n boeiendheid besit wat eers later, miskien lank na die digter se dood, duideliker word. By Visser het daar ’n h...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1978-02-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1171 |
id |
doaj-7b758d23496540798f9762f8a8189ce3 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-7b758d23496540798f9762f8a8189ce32020-11-25T01:15:08ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571978-02-0143410.4102/koers.v43i4.1171Geestigheid en A.G. VisserH. J. SchutteDit is ’n bekende verskynsel in die literatuur dat verskillende tye verskillende menings oor ’n digter se werk kan he. Hiervoor bestaan daar baie redes. Dit beteken dat ’n digter se werk ’n boeiendheid besit wat eers later, miskien lank na die digter se dood, duideliker word. By Visser het daar ’n herwaardering ingetree ten opsigte van onder meer sy geestigheid. Hiervoor is daar ’n verskeidenheid redes, wat ek hieronder sal aansny. Dit gaan terug na een oorkoepelende rede wat teweeggebring het dat Visser se geestigheid in die soeklig staan. En dit het te doen met die veranderde werklikheidsbelewing in die modeme tyd, wat die plek en waarde van geestigheid raak. Hierop sal ek ingaan. Tot op hede is daar twee duidelik onderskeibare benaderings van Visser se geestigheid.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1171 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
H. J. Schutte |
spellingShingle |
H. J. Schutte Geestigheid en A.G. Visser Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
author_facet |
H. J. Schutte |
author_sort |
H. J. Schutte |
title |
Geestigheid en A.G. Visser |
title_short |
Geestigheid en A.G. Visser |
title_full |
Geestigheid en A.G. Visser |
title_fullStr |
Geestigheid en A.G. Visser |
title_full_unstemmed |
Geestigheid en A.G. Visser |
title_sort |
geestigheid en a.g. visser |
publisher |
Scriber Editorial Systems |
series |
Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
issn |
0023-270X 2304-8557 |
publishDate |
1978-02-01 |
description |
Dit is ’n bekende verskynsel in die literatuur dat verskillende tye verskillende menings oor ’n digter se werk kan he. Hiervoor bestaan daar baie redes. Dit beteken dat ’n digter se werk ’n boeiendheid besit wat eers later, miskien lank na die digter se dood, duideliker word. By Visser het daar ’n herwaardering ingetree ten opsigte van onder meer sy geestigheid. Hiervoor is daar ’n verskeidenheid redes, wat ek hieronder sal aansny. Dit gaan terug na een oorkoepelende rede wat teweeggebring het dat Visser se geestigheid in die soeklig staan. En dit het te doen met die veranderde werklikheidsbelewing in die modeme tyd, wat die plek en waarde van geestigheid raak. Hierop sal ek ingaan. Tot op hede is daar twee duidelik onderskeibare benaderings van Visser se geestigheid. |
url |
https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1171 |
work_keys_str_mv |
AT hjschutte geestigheidenagvisser |
_version_ |
1725154200491393024 |