Teologiese tipologie: 'n Homiletiese sleutel vir die prediking van die Ou Testament
Daar is ’n baie ‘maklike’ en daarom verleidelike manier om uit die Ou Testament te preek deur ’n mens, van wie geskrywe word, tot ’n tipe of voorbeeld aan die gemeente voor te hou. Op hierdie manier word die sentrale boodskap van so ’n preek: ‘word ’n Rut’ ; ‘wees nie ’n Esau nie’. Op dieselfde wyse...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1989-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/818 |