Elektromagnetiese modelle vir elektriese spoorbaanstelsels

By die bestudering en die ontwerp van spoorstroombane is betroubare elektromagnetiese modelle van kardinale belang. Hieronder is modelle vir die bestudering van die werking van die verskillende tipes spoorstroombane, sowel as modelle vir die berekening van die invloed van steurings op die spoorstr...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: B. M. Steyn, J. D. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1997-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/668
Description
Summary:By die bestudering en die ontwerp van spoorstroombane is betroubare elektromagnetiese modelle van kardinale belang. Hieronder is modelle vir die bestudering van die werking van die verskillende tipes spoorstroombane, sowel as modelle vir die berekening van die invloed van steurings op die spoorstroombaan. Enige van hierdie modelle het egter ’n aantal insette, wat as bekend beskou word, nodig. Die vermaanste hiervan is die primêre transmissielynkonstantes van die spoorbaan en die verspreiding van trekkragstrome in die spore. Modelle wat vir hierdie parameters gevind is, word bespreek voordat daar oorsigtelik na sekere van die genoemde spoorstroombaanmodelle gekyk word.
ISSN:0254-3486
2222-4173