Gehoorsiftingresultate van 'n groep Kleurlingleerlinge

Gehoorsifting wat bestaan het uit suiwertoon- en immitansiesiftingsprosedures is uitgevoer op 201 Graad I-leerlinge in twee laerskole in die Kleurlingwoonbuurt, Eersterust. 15,7% van die ore wat getoets is, het nie voldoen aan die kriteria vir gehoor binne normale perke nie. Daar is gevind dat 2% se...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Santie Meyer, Marina Hurter, Felicity van Rensburg
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1987-12-01
Series:South African Journal of Communication Disorders
Online Access:https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/313
id doaj-778d924da5794084b066899c8ce2568e
record_format Article
spelling doaj-778d924da5794084b066899c8ce2568e2020-11-25T02:07:08ZengAOSISSouth African Journal of Communication Disorders0379-80462225-47651987-12-0134110.4102/sajcd.v34i1.313216Gehoorsiftingresultate van 'n groep KleurlingleerlingeSantie Meyer0Marina Hurter1Felicity van Rensburg2Department of Speech Pathology and Audiology, University of PretoriaDepartment of Speech Pathology and Audiology, University of PretoriaDepartment of Speech Pathology and Audiology, University of PretoriaGehoorsifting wat bestaan het uit suiwertoon- en immitansiesiftingsprosedures is uitgevoer op 201 Graad I-leerlinge in twee laerskole in die Kleurlingwoonbuurt, Eersterust. 15,7% van die ore wat getoets is, het nie voldoen aan die kriteria vir gehoor binne normale perke nie. Daar is gevind dat 2% sensories neurale gehoorverliese en 13,6% middeloortoestande vertoon. Die kinders uit die lae sosioekonomiese omgewing vertoon 'n geringe verhoogde voorkoms van middeloorprobleme volgens die immitansiesiftingstoetse. As gevolg van die stremmende effek van selfs 'n geringe of fluktuerende gehoorverlies op opvoedkundige vordering, word gereelde oudiologiese dienste vir die skole aanbeveel.https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/313
collection DOAJ
language English
format Article
sources DOAJ
author Santie Meyer
Marina Hurter
Felicity van Rensburg
spellingShingle Santie Meyer
Marina Hurter
Felicity van Rensburg
Gehoorsiftingresultate van 'n groep Kleurlingleerlinge
South African Journal of Communication Disorders
author_facet Santie Meyer
Marina Hurter
Felicity van Rensburg
author_sort Santie Meyer
title Gehoorsiftingresultate van 'n groep Kleurlingleerlinge
title_short Gehoorsiftingresultate van 'n groep Kleurlingleerlinge
title_full Gehoorsiftingresultate van 'n groep Kleurlingleerlinge
title_fullStr Gehoorsiftingresultate van 'n groep Kleurlingleerlinge
title_full_unstemmed Gehoorsiftingresultate van 'n groep Kleurlingleerlinge
title_sort gehoorsiftingresultate van 'n groep kleurlingleerlinge
publisher AOSIS
series South African Journal of Communication Disorders
issn 0379-8046
2225-4765
publishDate 1987-12-01
description Gehoorsifting wat bestaan het uit suiwertoon- en immitansiesiftingsprosedures is uitgevoer op 201 Graad I-leerlinge in twee laerskole in die Kleurlingwoonbuurt, Eersterust. 15,7% van die ore wat getoets is, het nie voldoen aan die kriteria vir gehoor binne normale perke nie. Daar is gevind dat 2% sensories neurale gehoorverliese en 13,6% middeloortoestande vertoon. Die kinders uit die lae sosioekonomiese omgewing vertoon 'n geringe verhoogde voorkoms van middeloorprobleme volgens die immitansiesiftingstoetse. As gevolg van die stremmende effek van selfs 'n geringe of fluktuerende gehoorverlies op opvoedkundige vordering, word gereelde oudiologiese dienste vir die skole aanbeveel.
url https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/313
work_keys_str_mv AT santiemeyer gehoorsiftingresultatevanngroepkleurlingleerlinge
AT marinahurter gehoorsiftingresultatevanngroepkleurlingleerlinge
AT felicityvanrensburg gehoorsiftingresultatevanngroepkleurlingleerlinge
_version_ 1724931007845498880